Page 1 of 1
Blouwildebees jag
Posted: Thu Mar 20, 2014 12:24 pm
by koos 2
More ek is opsoek na jag plek naby Brits .Ons is spesifiek opsoek na blouwildebeeste teen n bilike prys.
Baie dankie
Re: Blouwildebees jag
Posted: Thu Mar 20, 2014 12:40 pm
by VdWalt
Laat weet my ook as jy een kry asb.
Re: Blouwildebees jag
Posted: Thu Mar 20, 2014 1:04 pm
by mariusr
Manne julle kan vir Johnny bel 0827700395 hy is net buite Brits.Hy vra R3000 vir BWB.Weet nie of hy nou wil laat jag want dis baie ruig nou daar en hy se die manne kwes net die snotneuse?

Re: Blouwildebees jag
Posted: Thu Mar 20, 2014 4:10 pm
by koos 2
Baie dankie vir inligting. Sal hom kontak .
Goeiedag verder