458 Express 3"
Posted: Sun Mar 23, 2014 1:09 pm
Hi DWB
Wat wil jy weet oor my 458 Express 3"
Die geweer het haar lewe begin as n standard 458 Win Mag Brno ZKK602 in 1992
Ek het haar by n PH oor gekoop toe hy kom aftree het en met haar as n standaard 458 n klomp wild gevat insluitende Kameelperd.
Ek is ook n aktiewe lid van BASA, maar kon nooit die gepubliseerde spoed uit die ou girl uit kry nie net n 500 gr punt en S321 poeier nie (2000 F/ps is wat ek behaal het)
In 2010 was my vrou raad op om vir my n kers geskenk te soek en ek het die voorstel gemaak dan sy die geweer vir my moet verander na 458 Express en so is dit toe gedoen.
Teunis onder Formalito het die werk vir my gedoen ( kamer verleng en aand die veering gewerk, wat nou seep glad is) en Danie Wingaard wat saam met my Basa skiet het my gehelp met dope en dies, dope is standaard PMP doppe voor hulle dit korter sny vir 458 Win en voordat hulle 375 af nek en "trim".
Dies het Danie vir my in gekry van die VSA af van CH4D
Skiet nou n 500gr Claw/Hornady en ook A-frames teen 2250 f/ps met n baie lekker recoil en snaaks genoeg as ek 500 gr Claw punte skiet is die geweer baie ekonomies om aan dit gang te hou.
Van toe af was ek vir n paar jaar in die top 10 By Basa en my eeste geweer wat ek gryp as ek bos toe gaan.
Ongelukkig kry en nie die fotos gelaai nie, sal so bietjie oefen en dit later post