Page 1 of 1
Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Tue Feb 01, 2011 8:05 am
by JvB
Goeie dag,
Die plaas eienaar het my meegedeel dat daar is nog 'n week oop is vir jagters wat sou belangstel op die plaas waar ek vir my bespreking gedoen het om te jag.
Die plaas Kongo is gelee wes van Musina. Die grootte is as ek reg is 4000 hektaar.
Die pryse is soos volg:
Jagter - R250
Nie jagter - R200
rooibokke R20-00 per kg
Kudu bulle - R3780 (enige grootte)
Kudu koeie - R2530
Vlakvarke - R620
Kontak besonderhede: Schalk van der Walt - 0833676891; of
Roelien - 0716033025
Groete,
JvB
Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Tue Feb 01, 2011 8:08 am
by Gerhard
JvB wrote:

Waar is die plaas?
Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Tue Feb 01, 2011 8:15 am
by JvB
Gerhard,
Die plaas is so +- 70 km wes van die dorp Musina, Limpopo provinsie. Die is naby die Venentia (ek hoop die spelling is reg) diamand myn.
JvB
Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Tue Feb 01, 2011 10:45 am
by Gerhard
Dankie vir die inligting...
Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Tue Feb 01, 2011 2:38 pm
by James Wilson
pryse lyk nie te sleg nie, ek hou van daai per kilogram prys. ek gaan nog eendag op so n plaas jag, en ten spyte daarvan dat ek gereeld verniet varke skiet, gaan ek n vark skiet as ek hom sien voordat ek nog kan keer.

Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Wed Feb 02, 2011 9:31 am
by JvB
Jagbehep! wrote:
pryse lyk nie te sleg nie, ek hou van daai per kilogram prys. ek gaan nog eendag op so n plaas jag, en ten spyte daarvan dat ek gereeld verniet varke skiet, gaan ek n vark skiet as ek hom sien voordat ek nog kan keer.
Jagbehep,
Ja, die prys is nie te sleg nie, want dit is nadat die bok afgeslag is. Jy kan altyd saam my gaan.
JvB
Re: Jag week van 17de Julie tot 23ste Julie beskikbaar
Posted: Mon May 16, 2011 10:39 pm
by henslin
Pas net op vir daai ronde klippe naby die mynarea !!!!!!!!!!! Het 'n paar keer in die ongewing rondgedwaal en kurktrekker gaan haal. Pragtige omgewing, goeie jagarea ens. Die gasvryheid van daai w?reld se mense kry mens nie sommer nie. As jy 'n gap daar kan kry - gebruik hom !! Tannie Heinline ( ? ) se plaas !