Hoyt Spyder Turbo te koop
Posted: Fri Mar 28, 2014 8:17 am
Goeie dag,
Ek het laas jaar die jagboog opgebou en hy skiet baie lekker. Ek het net te veel boƫ en natuurlik het die geweer gogga bietjie harder byt op die oomblik en ek wil my 22-250 projek finansier.
Die "Riser" en "quiver" is dieselfde kleur gedoen.
Spesifikasies:
2013 Hoyt Spyder Turbo 342 fps
RKT 3 Cam gestel op 29.5" DL
70 LBS Max
QAD HDX drop away rest
Fuse quiver
Tommy Hogg sight op foto is nie ingesluit nie
Stabilizer op foto is ook nie ingesluit nie ( Hy kom saam met verstelbare stabilizer)
Boog draw baie glad en skiet ook baie stil.
Ek het so R 7500.00 in gedagte gehad.