Page 1 of 1

Groot geelvis.

Posted: Fri Apr 04, 2014 9:53 am
by Sniper18
Het Hierdie Geelvis So 3 jaar terug in die Wilgerivier gevang langs Frankfort.

Re: Groot geelvis.

Posted: Fri Apr 04, 2014 10:45 am
by Lourens Potgieter
Liewe ouers.......

Re: Groot geelvis.

Posted: Fri Apr 04, 2014 10:48 am
by Frikkiedbr
Dis mooi gephotoshop Sniper, wow >:D




Grap net ++>: .... baie geluk. Mens sien hulle glad nie meer nie

Re: Groot geelvis.

Posted: Fri Apr 04, 2014 12:53 pm
by mariusr
Goeie genade wat het die ding geweeg?

Re: Groot geelvis.

Posted: Fri Apr 04, 2014 2:26 pm
by TOKELOS
Deeg? Wat drup dan nou so daar by jou? LOL!!

Re: Groot geelvis.

Posted: Fri Apr 04, 2014 8:44 pm
by Doppies
Pragtig vis het jare lank in die einste rivier n paar mooi geeles uitgehaal. Is dit die Tweeling brug in die agtergrond? Oorlede skoonpa wat daar groot geword het het al die lekker spots geken. Mooi vis.

Re: Groot geelvis.

Posted: Sat Apr 05, 2014 8:27 pm
by Piet Breedt
Blikemmer, dis n biellie. Geluk, daardie manne raak al skaarser.

My ouma het jare gelede op Frankfort gebly en hulle het baie sulke menere uitgehaal daardie jare. Dit was in die laat fyftigs.

Re: Groot geelvis.

Posted: Mon Apr 07, 2014 10:46 am
by Sniper18
Hehe. Dankie. Hy het 11.5kg geweeg. Ja die brug is net ander kant Frankfort op die Heilbron en Tweeling pad uit.

Re: Groot geelvis.

Posted: Wed May 07, 2014 8:48 am
by Boskamper
Genugtig, eerste keer ek sien so groot Gele, hy lyk omtrent soos n lekke vet Karpie.

Re: Groot geelvis.

Posted: Wed May 07, 2014 8:44 pm
by willemakou
Blinde bl&ksm!!! Mooi man!

Re: Groot geelvis.

Posted: Thu May 08, 2014 7:34 am
by Sniper18
Ja almal vir wie ek die foto wys dink eers dis 'n karp!