TREKKER
Posted: Sun Feb 06, 2011 10:25 am
Help asb.
Ek moet n trekker aankoop en verkieslik nie n nuwe een nie maar n model wat nei ouer as so 5jr is nie met lae ure en in top kondiesie. Wil nog n laaigraaf ook opsit vir winter grondwerke.
My behoeftes: +- 60kw kllas
n beproefde reeks - werksesel
4*4 aandrywing
geen turbo
verkieslik geen elektronika
parte en diens maklik beskikbaar
hierdie ou toppie het so bietjie agter geraak in die trekker wereld en soek asb n kortlys van wat ek kan voor soek. As die agente my vra wat soek ek dan sal ek hulle ten minste kan antwoord met n maak en modelnr. Werk nog met 3 JD 2030 so 1971- 1974 modelle.
Sien uit na julle aanbevelings en verskoon dat ek die post onder draadbaler ook gesit het.
Groete Biker