Page 1 of 1

BSA inligting

Posted: Mon Apr 14, 2014 10:36 am
by AndreFState
Goeie dag. Is daar moontlik iemand wat die kontak besonderhede het van BSA in Brittanje, epos of webbladsy, waar ek verdere inligting oor my BSA sxs kan aanvra. Waardeer die moeite. Groete.

Re: BSA inligting

Posted: Mon Apr 14, 2014 4:54 pm
by Johan van Wyk
Die BSA waarna jy soek bestaan nie meer nie. Die maatskappy is baie jare terug gerestruktureer en het daarna net windbukse gemaak. Na die beste van my wete bestaan hulle rekords ook nie meer nie.

Re: BSA inligting

Posted: Tue Apr 22, 2014 2:04 pm
by AndreFState
Dankie Johan

Het op die webblad www.vintageguns.co.uk onder die opskrif "Proof Marks – dating your gun" afgekom wat bietjie gehelp het. Groete