Page 1 of 1
Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 11:57 am
by Dries101
Hi Julle
Is daar iemand wat julle kan voorstel in die JHB area wat spesialiseer in Haelgeweer wapensmit werk?
Groete
Dries
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 12:21 pm
by Pappabeer
Wat wil jy hê moet hulle doen?
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 12:47 pm
by DWB
Andries, Juan Brogiolo wat my geweer bou is 'n Haelgeweer Fundi. 083 655 8985
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 2:14 pm
by Dries101
Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 2:21 pm
by DWB
Het gou vir Juan gebel, hy sê hy kan dit als doen, MAAAAAAR, hy vat nie meer werk die jaar in nie.
Hy vertrou ook nie eintlik iemand anders genoeg om hom te verwys nie

Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 2:30 pm
by Eugene
Dries101 wrote:Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Dries, laat weet asb as jy reggekom het. Ek het 'n s/s haelgeweer wat in alle opsigte spotless is, behalwe ook vir 'n klein duikie in die linker loop! Ek wil dit ook graag laat regmaak!
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:03 pm
by Pappabeer
Eugene wrote:Dries101 wrote:Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Dries, laat weet asb as jy reggekom het. Ek het 'n s/s haelgeweer wat in alle opsigte spotless is, behalwe ook vir 'n klein duikie in die linker loop! Ek wil dit ook graag laat regmaak!
Ek het mos gesê body putty is die andwoord vir jou Eugene...
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:09 pm
by BRNO (Pierre)
Pappabeer wrote:Eugene wrote:Dries101 wrote:Diens op die aksie en n duikie op die loop uithaal- dis vir n person wat ek ken- dubbel loop s/s
Dries, laat weet asb as jy reggekom het. Ek het 'n s/s haelgeweer wat in alle opsigte spotless is, behalwe ook vir 'n klein duikie in die linker loop! Ek wil dit ook graag laat regmaak!
Ek het mos gesê body putty is die andwoord vir jou Eugene...
Ja, dan spray jy hom sommer mer Aerolack se mat black high heat.
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:33 pm
by Dries101
Steve Fourie reken oom Ginger van Zyl.
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:35 pm
by DWB
Jy weet mos nou al jy kan na Oom Steve ook luister. Blykbaar neem Greg Gardener ook nie tans werk in nie
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:37 pm
by Dries101
Smaak my daars n gap in die mark hier as ouens werk kan wegwys
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:38 pm
by Eugene
Dries101 wrote:Steve Fourie reken oom Ginger van Zyl.
Waars hy?
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:41 pm
by DWB
Juan het my gese hy sit sy foon af tot en met 12uur elke dag, anders kry hy nie gewerk nie.
Klink my die goeie manne is woes besig.
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Mon Apr 14, 2014 3:54 pm
by Dries101
oom Ginger is in PTA- het nie sy nommer nie maar sal hom by Steve kry- as iemand anders home het, laat seblief weet
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Thu Jul 17, 2014 4:13 pm
by Rappie
Oom Gemmer se no is 012 9911876.
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Thu Jul 17, 2014 4:37 pm
by Hugo
EK waarsku jou dat as jy by oom Ginger ingee gaan jy hom ie die jaar terug kry nie.
Ek was saterdag by my smid en daar het omtrent 14 haelgewere gele wat hy fix vir n sekuriteits maatskappy, of hy n fundi is kan ek nie se nie.
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Thu Jul 17, 2014 6:10 pm
by Dries101
Dankie julle
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Thu Jul 17, 2014 10:03 pm
by Penkop
Bruce Wentzel Valley Arms spesialiseer in haelgewere. Hul is so 2 blokke straat op van Dave Sheer. 011 887 2201. Hy doen baie goeie werk.
Sterkte
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Fri Jul 18, 2014 6:16 am
by 470rigby
Bruce vat nie meer self werk in nie, Juan is trouens sy geweersmid, werk op selfde perseel. Ek het 'n 'dent raiser' as jy dit wil leen
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Fri Jul 18, 2014 6:18 am
by DWB
470rigby wrote:Bruce vat nie meer self werk in nie, Juan is trouens sy geweersmid, werk op selfde perseel. Ek het 'n 'dent raiser' as jy dit wil leen
Ja los vir Juan, hy moet eers my 404 klaar bou

Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Fri Jul 18, 2014 8:13 am
by Dries101
470rigby wrote:Bruce vat nie meer self werk in nie, Juan is trouens sy geweersmid, werk op selfde perseel. Ek het 'n 'dent raiser' as jy dit wil leen
Dankie meneer- wanneer ek die SKB op my naam het sal ek n draai ko maak- dis net een klein duikie wat pla. Dan kan ek sommer die ander mooi gewere loer daar by jou (-,
Groete
Dries
Re: Wapensmit vir Haelgeweer
Posted: Fri Jul 18, 2014 9:58 am
by 470rigby
no problem