Page 1 of 1
Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 9:31 am
by George22250
Fotos van ons mees onlangse trip in Tanzanie
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 9:33 am
by DWB
Baie geluk! Bitter mooi visse! Wat weeg daai groot man?
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 9:35 am
by Capt. Yoda
Bitter mooi vis!!
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 10:07 am
by DanieDegenaar
Sjoe maar daai manne sal darem daai vliegstok dubbel buig! Geluk met die vangste van 'n leeftyd!
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 10:17 am
by Jean Marais
Eendag ...... My beurt ook.
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 10:20 am
by Jaco vdW
Baie netjies - veral op n vliegstok soveel te meer!
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 10:26 am
by henried
MET 'n VLIEG!!!!!
Baie geluk, goed gedoen, baie mooi vis...
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 10:33 am
by Cz_apie
henried wrote:MET 'n VLIEG!!!!!

Give that man a BELLS

Dis wil gedoen wees, daai goed loop soos n kettingsaag op steroids

Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 12:27 pm
by Jakkie07
shoi
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 1:37 pm
by Tampie
Ek kan George se trips ten sterkste aanbeveel, was laasjaar saam en het daai GROOT ENE gevang.
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Thu Apr 17, 2014 4:09 pm
by Piet Pille
Bitter mooi tiere daai!
Het julle net met vlieg gehengel of ander metodes ook?
Dit lyk of die tiere daar meer wit/silwer is sonder die kwaai rooi op die vinne en swart kolle op die lyf?
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Fri Apr 18, 2014 8:45 am
by Foxcreek
EK sal so 'n trip erg geniet, maar ek sal nie 'n moer met my rug na daai vaal water toe staan nie............................
As daai tiere so lyk wil ek nie daai plat honne sien nie.
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Fri Apr 18, 2014 10:28 am
by tripodmvr
Ek glo nie die foto alvorens ek nie die gewig gesien het nie.
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Fri Apr 18, 2014 4:47 pm
by George22250
Dankie manne, Tampie het daardie een gevang op vlieg! Ons vang gewoonlik met die vlieg maar conventional het ook n plek veral op die ander riviere wat meer vaal is.
15 kg vir die groot een maar ons vang gereeld vis van oor die 20 pond.
Glo maar die foto...
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Sun Apr 20, 2014 11:56 am
by Supacow
Sit my in die Tanzanie boks!!!
Re: Moerse Tiervis in Tanzanie
Posted: Tue Apr 22, 2014 3:11 pm
by FCLoretz
Waste TFO het jy gebruik en watse vliee het die werk gedoen gekry?