Dagsê Vriende,
Ek het asb hulp nodig om my groepe kleiner te kry groot asseblief:
Geweer: Remington Vssf 22-250 1 in 14 twist. 26 duim bull barrel
Punt: 50gr v-max
Kruit: S335 lot 696
Dop: lapua met 44.2gr water kapasiteit
Spoed: 34gr lewer gem. 3650ft/sek
Ek hoop dis al die inligting wat nodig is en sal enige hulp waardeer!
Groete Rinkhals
Hulp gesoek met 22-250 asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp gesoek met 22-250 asb
Het jy die looplengte gemeet tot teen die slotkop en wat is jou TPL wat jy mee herlaai het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Hulp gesoek met 22-250 asb
Hallo Tripod,
Maks tpl is 64mm en ek laat tans 63.5 mm
Looplengte is 600mm
Dankie by voorbaat
Maks tpl is 64mm en ek laat tans 63.5 mm
Looplengte is 600mm
Dankie by voorbaat
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp gesoek met 22-250 asb
Het jou syfers op QL ingevoer en hier is jou hoogste node wat veilig verkry kan word. Gaan die syfers na en kyk of dit reg is. Jy het die looplengte van 26 na 23.6 verminder - is dit reg?
Ek sou my TPL na 62mm verminder om meer van die koeël in die nek van die dop te kry.
Ek sou my TPL na 62mm verminder om meer van die koeël in die nek van die dop te kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Hulp gesoek met 22-250 asb
Dankie vir jou moeite Tripod, ek laat weet hoe dit werk!
Groete
Groete
- Rinkhals
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Fri Jul 08, 2011 5:16 pm
Re: Hulp gesoek met 22-250 asb
Baie dankie Tripod! Ek het op jou aanbeveling gewerk en die verbetering is onglobaar, nog so bietjie "fine tuning" om te doen dan is hy 100%
Groete
Groete