Page 1 of 1

Predator camo.

Posted: Thu May 01, 2014 11:15 am
by VdWalt
Ek het gister vir die eerste keer met die boog ge walk en stalk voor ek met die geweer
gaan rond loop het. Ek was regtig verbaas hoe mooi die camo gewerk het. Ek het
tot 23 yards van n vlakvark sog af gekom. Op n stadium was ek oop en bloot onder n boom en
sy het vir my gestaan en kyk sonder om my te sien. As die wind my nie weg gegee het nie....
Next time....

Ek gaan net die binnekant van die hemp donker kleur, jy kan nie die moue op
rol met die wit binnekant nie.

Re: Predator camo.

Posted: Thu May 01, 2014 11:22 am
by FCLoretz
fotos asb

Re: Predator camo.

Posted: Thu May 01, 2014 12:56 pm
by Roger
FCLoretz wrote:fotos asb
x2

Re: Predator camo.

Posted: Thu May 01, 2014 2:03 pm
by VdWalt
Dit is die selfde hemp wat ek op die foto by die vark aan het.

http://predator.dannel.co.za/Products/4 ... Shirt.html