Page 1 of 1
I-PHONES
Posted: Fri May 02, 2014 9:14 pm
by bullseye
Manne wil net weet hoe dit werk om apps van vorige I-phone na nuwe I-phone oor te dra?
Dankie
Bullseye.
Re: I-PHONES
Posted: Fri May 02, 2014 9:20 pm
by Nickvn
Koppel die ou iphone aan jou rekenaar en doen n backup deur middel van i tunes. Koppel nou die nuwe iphone aan dieselfde rekenaar en dan sal hy jou vra of hy met die nuwe iphone moet " sync". Se ja en hy sal al jou inligting, apps, ens oor dra op jou nuwe iphone. Sterkte
Re: I-PHONES
Posted: Sat May 03, 2014 6:42 am
by Smitstertjies
Nickvn wrote:Koppel die ou iphone aan jou rekenaar en doen n backup deur middel van i tunes. Koppel nou die nuwe iphone aan dieselfde rekenaar en dan sal hy jou vra of hy met die nuwe iphone moet " sync". Se ja en hy sal al jou inligting, apps, ens oor dra op jou nuwe iphone. Sterkte
Net so
Re: I-PHONES
Posted: Sat May 03, 2014 8:49 am
by bullseye
Dankie manne glo ek sal reg kom.
Bullseye.
Re: I-PHONES
Posted: Sat May 03, 2014 8:51 am
by Nickvn
Skree maar as jy sukkel.
Re: I-PHONES
Posted: Sat May 03, 2014 12:05 pm
by bullseye
Ek het alles oor gelaai gekry behalwe die laaste 2 maande se apps n paar videos dit is seker nou goed wat ek nie gesave het op i-cloud nie maar dit is alles nog op ou i-phone . Nou weet ek nie of ou foon nog die laaste goed sal oordra na i-cloud toe nie want sim kaart is klaar geaktiveer op nuwe foon. Die ou foon wys egter nog dat hy besig is om foon te backup of download maar hy wys 30 ure kan dit so lank neem?
Bullseye
Re: I-PHONES
Posted: Sat May 03, 2014 2:35 pm
by Nickvn
Dit hang af van jou data konneksie wat jy daar het. Dit is baie data wat jy oplaai na die cloud toe. Dit is moontlik dat dit 30 uur kan neem as jy baie data het en n stadige konneksie.
Die vinnigste en goedkoopste is om dit aan jou rekenaar te koppel en dan alles te backup deur middel van iTunes.