Page 1 of 1
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Fri May 16, 2014 10:01 am
by Geno
Kannie wag nie! Dit gaan vet pret wees!
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Fri May 16, 2014 10:04 am
by G-force
Ek is ook daar!
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Fri May 16, 2014 10:27 am
by Eugene
Ludwig wrote: Ons het ook in vergelyking min inskrywings in die "Factory Light Varmint" klas ontvang, so manne met gewone jaggewere wat hulle vernuf tot op 500m op die proef wil kom stel het 'n baie goeie kans.
Dis oor die reels so streng is.....

Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Fri May 16, 2014 10:38 am
by Geno
Ludwig wrote:Ons het ook in vergelyking min inskrywings in die "Factory Light Varmint" klas ontvang, so manne met gewone jaggewere wat hulle vernuf tot op 500m op die proef wil kom stel het 'n baie goeie kans.
So, daar is maar min kompetisie vir Lila met haar .204? Sy het hoeka lanklaas 'n maklike fight gehad!
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Fri May 16, 2014 10:43 am
by Marc
Ludwig wrote:Daar is omtrent nog so 9 plekke oop, so die wat nog nie ingeskryf het nie, moet gou maak. Ons het ook in vergelyking min inskrywings in die "Factory Light Varmint" klas ontvang, so manne met gewone jaggewere wat hulle vernuf tot op 500m op die proef wil kom stel het 'n baie goeie kans.
Koreksie, daars nou net ses plekke beskikbaar

Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Sun Jun 08, 2014 8:14 am
by Cobus(Cobb)
Manne, kom gee bietjie terugvoering,,
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Sun Jun 08, 2014 8:19 am
by Geno
Ludwig, Ed Knibbs en Shaun Flink het top 3 gevat.
Lila het die meeste manne geklop.
JPS se seun het ook sommer mooi geskiet.
Die wind en mirage was kwaad, veral op 575y!
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Sun Jun 08, 2014 8:37 am
by Jakkie 321
Geno wrote:Ludwig, Ed Knibbs en Shaun Flink het top 3 gevat.
Lila het die meeste manne geklop.
JPS se seun het ook sommer mooi geskiet.
Die wind en mirage was kwaad, veral op 575y!
Baie geluk julle fer skietters.
Groette
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Posted: Sun Jun 08, 2014 1:36 pm
by JPS
Die skiet was baie lekker,
Soos Eugene se die mirage was baie kwaai, ek het baie lekker groep op 500 ingebewe maar ongelukig so duim of twee regs van die meerkat selfde met die 300 en 200 ook.
Tristan (my seun) het een 7 punt skoot geskiet op Geno se teiken as hy daardie skoot op sy eie teiken geskiet het het hy 3de geeindig overall (met so bietjie coaching).....
Ludwig, Dankie weereens vir die reeling van die shoot dit was great, ek is saam met die ander manne lat ons weer so een probeer in Augustus of so....
Lekker gewees om saam al die ander manne te geskiet het, die Klerksdorpers wat ver deur gery het was lekker om gesigte by name ook te sit.
Groete