Page 1 of 1
Nuwe Hilux
Posted: Thu May 15, 2014 4:09 pm
by Chevvy SS
Re: Nuwe Hilux
Posted: Thu May 15, 2014 4:21 pm
by Phillip
Kom die nuwe Hilux eers 2016 uit? Teen daardie tyd sal my huidige bakkie as antiek deurgaan.
Re: Nuwe Hilux
Posted: Thu May 15, 2014 7:13 pm
by Lamtjop
Chevy ek het ook daai gesien, maar as jy die bonnet se lyn kyk en die spieels en die lyne van die "grill", raai ek daai is die huidige ford.
Re: Nuwe Hilux
Posted: Thu May 15, 2014 7:18 pm
by Chevvy SS
Het jy die berig gelees?
Re: Nuwe Hilux
Posted: Thu May 15, 2014 7:24 pm
by Lamtjop
Ek het laas week daai berig raak gegoogle, hul het wel iets gesĂȘ dat daar fords in die groep was. Ek het nie nou die berig weer gelees nie. Daai bonnet lyk nogsteeds vir my skoon ford.Groete
Re: Nuwe Hilux
Posted: Thu May 15, 2014 7:55 pm
by 222 Sako
Phillip ek was in die week by Toyota om te hoor. Praat ook van 2016 eers.
Re: Nuwe Hilux
Posted: Sun Oct 12, 2014 7:39 pm
by Ralph Badenhorst
Manne hy gaan mooi lyk.
Re: Nuwe Hilux
Posted: Mon Oct 13, 2014 5:32 am
by sako 30-06
Is dit die nuwe Hilux of Amarok?
