Page 1 of 2
Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue May 20, 2014 10:17 pm
by Pierre van der Horst
Hello Manne en Dames,
Ek laat die jaar jag
Hier is die pryse:
Dagfooi - R 300
Vlakvark (M) - R 550
Vlakvark (V) - R 550
Rooibok (M) - R 1,500
Rooibok (V) - R 1,000
BWB (M) - R 3,200
BWB (V) - R 3,000
Rooihartbees (M) - R 5,500
Rooihartbees (V) - R 5,500
Eland (M) R 10,000
Eland (V) - R 7,000
Sebra (M) - R 5,000
Sebra (V) - R 5,500
Ons plaas is so 280 km van Pretoria af, anderkant Thabazimbi op die Sentrum pad
Let Wel dat die R 300 dagfooi net geld as daar 4 aande geslaap word. 3 Aande is R 350 per aand, 2 aande is R 400 per aand en 1 aand is R 600 per aand. Afslag sal oorweeg word afhangende van hoeveelheid wild wat gejag word.
Ek het vir die laaste 10 jaar nie laat jag nie, maar die wild getalle noodsaak my om nou te jag. Daar is BAIE wild, en die jag is redelik maklik, as jy bereid is om te stap. Walk and stalk.
Laat weet my as U enige ander inligting benodig.
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue May 20, 2014 10:54 pm
by win270
Is kostes soos slag, koelkamer, akkommodasie iewers ingereken? Enige foto's en meer besonderhede sal waardeer word. Dankie.
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue May 20, 2014 11:22 pm
by Pierre van der Horst
Alle kostes ingesluit. Stuur vir my jou e pos dan stuur ek fotos en inligting.
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Mon Sep 29, 2014 3:44 pm
by Barries
Gaan jy 2015 laat jag ,as jy gaan stuur asb vir my n prys lys ,
frans@tcas.co.za
dankie
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Mon Sep 29, 2014 4:38 pm
by tripodmvr
Hoe groot is die grond? Fotos van geriewe sal baie help.
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Mon Oct 27, 2014 5:53 pm
by Gerharddb
Fotos sal wardeer word. N epos an
gc@seedmarketing.co.za ook?
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Nov 20, 2014 3:28 pm
by PierredP
Hi Pierre
Ek sukkel met pm, stuur asb vir my n epos -
dupreezp@willis.com
dankie
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Sat Nov 29, 2014 9:58 pm
by CalMul
Kan ek ook asb n email kry met n paar kiekies en inligting asb
calliemuller at gmail punt com
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Sun Nov 30, 2014 6:24 pm
by uitenwaj
Hi Pierre. Kan jy vir my ook meer inligting met fotos ens stuur na uitenwaj(at)gmail(dot)com
Dankie
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue Dec 09, 2014 8:17 am
by Jakes73
More Pierre,
Het jy al jou 2015 pryslys? Sal waardeer as jy kan aanstuur na jserfont at cisco dot com saam met foto's vd verblyf. Ek's opsoek na jag plek vir 3-4 gesinne vir Mei/Junie volgende jaar.
Groete
Jaco
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:29 pm
by douw
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Dec 10, 2014 7:26 am
by VdWalt
Pierre was in Julie laas op die forum....
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Dec 10, 2014 8:14 am
by japievan
Stuur vir my ook asb julle pryslys vir 2015
japie@dlvafrica dot co dot za
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Jan 07, 2015 2:26 pm
by Pierre van der Horst
Hello manne,
Ek vra groot omverskoning, die kennisgewings van die post het nie by my uitgekom nie. Sodra die pryslyste gefinaliseer is, laat weet ek julle manne, maar die jag gaan baie afgeskaal word die jaar.
Ek hou julle op hoogte !!!
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Jan 07, 2015 2:47 pm
by douw
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Jan 08, 2015 7:13 am
by antkad
Stuur asseblief ook vir my die pryslys en die foto's.
akading@gmail.com
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Jan 08, 2015 8:39 am
by MichielC
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Jan 08, 2015 8:54 am
by JohannC
Stel ook baie belang, stuur asb fotos na
jclaassens@deloitte.co.za
dankie en groete
Johann
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Thu Jan 08, 2015 9:28 am
by Nicokoch
Hallo kan jy vir my ook aanstuur asb
Nico.koch@mtn.co.za
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Fri Jan 09, 2015 6:04 am
by evdberg
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Fri Jan 09, 2015 10:00 am
by DriesdlR
Hallo Pierre
Stuur asb vir my ook
dries@vfv.co.za
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Fri Jan 09, 2015 3:16 pm
by bush hat
Middag Pierre Vir my ook seblief
barrypieterse@dewfresh.co.za
Groete
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Mon Jan 12, 2015 3:50 pm
by miklin
Hallo Pierre. Ek ook asb -
fblinnell@yahoo.com
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Tue Jan 13, 2015 1:04 pm
by OMarais
Re: Jagplek - Thabazimbi
Posted: Wed Jan 14, 2015 7:57 am
by OupaZA
Stuur asb ook aan my,
emile@mabra.co.za
Groete