Page 1 of 1

nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 7:27 am
by henrygriffiths
die teef vanoggend met die peewee fluitjie geroep,

als het reg gewerk,die skieter ook.

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/DSCN1110.jpg

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 7:42 am
by musgrave270
Goed gedoen. Het jy in 'n windpomp gesit of iets? Dit lyk redelik bebos daar?

Groete

Ruan

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 7:45 am
by G-force
Mooi!Baie geluk.

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 7:48 am
by henrygriffiths
bos is ruig en gras is lank, het op n kruispad geroep,

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 7:58 am
by Marc
Goeie werk Henry, een boef minder om oor te worry !

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 8:14 am
by Dawie Malan
Mooi Henry

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 8:28 am
by vriell
Groot Jak daai!

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 8:38 am
by jamalley
Baie mooi

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 11:51 am
by Roland Risi
Mooi Henry

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 4:13 pm
by willienel
mooi henrie kap hulle goeie werk

Re: nou nou net,

Posted: Wed May 21, 2014 10:50 pm
by theedge
Mooi gemaak maat - ook n ordentlike size

Re: nou nou net,

Posted: Thu May 22, 2014 7:21 am
by Alwyn
Leke as n man sy dag so kan begin!! Mooi gemaak!!

Re: nou nou net,

Posted: Tue Jun 03, 2014 7:51 pm
by mariojacobs1
Baie mooi gedoen

Re: nou nou net,

Posted: Wed Jun 04, 2014 11:19 am
by douw
Mooi Henry!

Die ding lyk amper soos 'n wolf!!

Re: nou nou net,

Posted: Wed Jun 04, 2014 12:30 pm
by Dolf014
Waar koop julle manne die fluitjies? Kostes min of meer?

Re: nou nou net,

Posted: Wed Jul 02, 2014 9:12 am
by henrygriffiths
Dlf ek het my fluitjies in amerika gekoop so R100 een,

Re: nou nou net,

Posted: Wed Jul 02, 2014 10:33 am
by Roger
Mooi gegooi!

Re: nou nou net,

Posted: Fri Oct 10, 2014 9:51 am
by Riaan Kriel
Dit was 'n redelike groot knaap daai, goed gedoen in die bos..