Page 1 of 1
160gr vir .270
Posted: Wed Feb 16, 2011 8:31 am
by pietjacobs
More almal,
Het enige iemand al 160gr gelaai vir die .270? Hoe het u dit ervaar of sal julle voorstel om by die 150gr te bly. Het iemand dalk ladings vir die 160gr want die Somchem boekie wys nie 160gr opsies vir die 270 nie.
Groete,
Piet
Re: 160gr vir .270
Posted: Wed Feb 16, 2011 4:24 pm
by Nico Harris
Koop n 30-06

Re: 160gr vir .270
Posted: Thu Feb 17, 2011 8:44 am
by pietjacobs
Ek het geweet iemand gaan my gas gee en se ek moet 30-06 kry, dankie HarrisĀ
Ek het die 160gr Rhino punte gekoop. Ek dink ek sal vir Arnold of Wouter vra of hulle nie dalk kan help met daai "Black Magic" van hulle nie.
Re: 160gr vir .270
Posted: Thu Feb 17, 2011 9:58 am
by pietjacobs
Hi Almal,
Hier is wat Arnold gegee het vir my. Ek gaan dit laai volgende week as ek terug is en sal dan kyk hoe loop hy. Dankie Arnold!!!
===============================================================================================
Met die 160 gr Nosler partition kan jy op werk tot so 2700 fps, jy kan by so 47gr S365 begin en behoort in die omgewing van 51 gr S365 te eindig.
{TPL 84.84mm, dop kapasiteit 67gr water is hier gebruik}
Rondom daardie spoed behoort jy dan ook akkuraatheid te kry.
===============================================================================================
Re: 160gr vir .270
Posted: Thu Feb 17, 2011 4:23 pm
by James Wilson
sies nico!
