Page 1 of 3
Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:31 pm
by Ralph Badenhorst
Goeie naand Manne
Paar fotos van n .470 Nitro Express wat ons onlangs voltooi het. Die geweer is ten volle gegraveer met 18crt goud en is afgerond met n mooi leer tans. 24 Duim lope wat geregulate is met 500gr Hornady op 50m met n duim groepeering vermoe. Die metaal verk is swart met die scroll graveering wat ge"french gray" is om beter uit te staan.
Geniet
Groete
Ralph
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9993_zps10a1dd2b.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9999_zps6156e743.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9991_zps6f512f06.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG_9986_zps571ded60.jpg[/image]
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:32 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:33 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:35 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:36 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:37 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:39 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:47 pm
by Chevvy SS
Dis MAGIC! Onbeskryflik mooi en 'n meesterstuk!
En, bly jy is terug!
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 8:57 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 9:04 pm
by Alwyn
Aai Ralph.... so n dubbel is vir my n groot droom!!! As so een in my klies staan die dag dan is my kluis volmaak!!
Ek het nie woorde vir jou/julle hande werk nie!!! Beeld skoon!!
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 9:05 pm
by Alwyn
P.S welkom trug

Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 9:17 pm
by Ralph Badenhorst
Alwyn wrote:Aai Ralph.... so n dubbel is vir my n groot droom!!! As so een in my klies staan die dag dan is my kluis volmaak!!
Ek het nie woorde vir jou/julle hande werk nie!!! Beeld skoon!!
Baie dankie, dieselfde klient het n .500 Nitro ook op bestelling en will graag die 2 gewere as n match pair maak met dieslefde eienskappe en graveering. Die wapen behoort aan die einde van die jaar klaar te wees. Jy moet hom kom skiet voor sy baas hom kom haal.
Paar fotos van vandag se werk, hierdie stel van 5 gewere word vir een klient gebou en moet einde oktober afgehandel wees. Kalibers is 9.3x74R, 375 H&H, 470 Nitro, 500 Nitro en n 577 Nitro Express. Klink vir my na n lekker versameling.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00797-20140529-1636_zps664b15e4.jpg[/image]
So vergelyking tussen ons 2 dubbel platforms. Die aksies verskil in groote wat dus n verskil in loop profiele sal he - Die kleiner aksie se ontwerp laat ons toe om tot en met n .500 Nitro te akkommodeer eenige iets grooter as 500 en die grooter aksie moet gebruik word.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/IMG00798-20140529-1637_zpsc4f13c40.jpg[/image]
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 9:25 pm
by Carel Kolesky
Prys den Heer met blye galmen-julle is terug met nog n meesterstuk!
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 9:31 pm
by Ralph Badenhorst
Carel wrote:Prys den Heer met blye galmen-julle is terug met nog n meesterstuk!
Dankie Carel - as ek eendag in jou geweste is moet ek jou hand kom skud

Moet soms net terug staan en die boks van n ander hoek beloer.
Groete
R jr
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 10:03 pm
by Hein (Haan)

By om weer julle werk hier te sien
Hoe kom daai 300WSM van jou aan?
Groete
Hein
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 10:30 pm
by Ralph Badenhorst
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Fri May 30, 2014 11:16 pm
by Ralph Badenhorst
Vir die manne met kennis van CNC of algemene metaal werk
Gaan more oggend gou die regter gedeelte sny van hierdie aksie.
4140 Staal -SFM 900m/min
6mm SECO Solid Multi-indexed Carbide cutter
45 000 RPM spindel spoed met 1100mm/min feedrate en 0.5mm Plunge rate en 1.5mm step over op die cutter
Totale diepete van snit 10.2mm en maks breedte van 14mm
Tool offset is 0,125mm undersize en sal tot 0mm toe gefinish word met 4mm ISCAR Solid Multi-indexed Carbide cutter
Gou geteken met Solids
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cad%20cam/IMG00813-20140530-2255_zpsed236e01.jpg[/image]
Cut
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cad%20cam/IMG00815-20140530-2259_zpsa8abfe70.jpg[/image]
ToolPath
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/cad%20cam/IMG00816-20140530-2301_zps9c48f193.jpg[/image]
R jr.
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sat May 31, 2014 4:22 am
by Jaktrap
Ek is verstom en wonder sommer hoe gereeld word jy/julle juweliers genoem want dit wat ek van julle sien lyk vir my meer na juwele.
Die enigste ander plek waar ek nog sulke werk gesien het is by die NRA museum in Washington DC.
Ek het self n baie spesiale Walnut blank gekry en wil ook iets spesiaals daarvan laat maak maar ek weet nog nie wat nie.
Gelukkig het ek darem geduld om n besluit te neem solank dit net nie 50 jaar neem soos die vorige eienaar van die blank nie. Ek sal darem nog self die geweer wil skiet eendag.
Baie dankie vir die deel.
Albe
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sat May 31, 2014 9:45 am
by sako 30-06
Bliks@m maar dis mooi,regtig verbaas met wat julle uitegrig kry en hoe mooi dit uitkom.
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sat May 31, 2014 6:26 pm
by Johan JvR
Ek sal enige tyd met die outjie by Holland&Holland of Verney C instap en my lyf staan en hardegat hou...
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sat May 31, 2014 8:58 pm
by Doomslayer
(Heavy Breathing....)
Magtig maar daardie dubbel is mooi!!!
En daardie aluminium chassis stelsel - waar kan ek solank my naam opsit asb....
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sun Jun 01, 2014 7:58 pm
by Alwyn
Ralph net n vinnige vraag.... watter program gebruik jy vir jou ontwerpe?
As ek weer deer Ermelo gan dan sal ek gou in val

Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Sun Jun 01, 2014 8:21 pm
by Hein (Haan)
Ralph ek kan nie wag om te sien hoe gaan daai 300 WSM uit kom nie.
Wat is al jou planne met hom, koeel,loop twis,lengte, ens?
As ek na die dubbel kyk gaan die gehalte van die beste wees.
Dankie vir die deel hou ons op hoogte
Groete
Hein
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Mon Jun 02, 2014 7:32 am
by OMarais
Daai Nitro is 'n meesterstuk!!!
Re: Engraved .470 Nitro Express
Posted: Mon Jun 02, 2014 7:51 am
by johnf
Morning, Ralph
I can also say this in English "A truly rare thing of beauty". Your work is incredible craftsmanship.
Regards
John