460 G&A Reamer

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
Bass
Full Member
Full Member
Posts: 114
Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am

460 G&A Reamer

Post by Bass »

Goeie dag,
kan iemand my dalk help met n kontak persoon vir die bogenoemde reamer in die Kaapstad area.
Ek en n man het eenmaal baie lekker gestaan en gesels by die Durbanville skietbaan oor die 460G&A en toe se hy maar hy het n reamer,kan ongelukkig nie sy naam onthou nie.
Sal net weer met hom of enige persoon met so reamer wil gesels en die caliber so bietjie "van nader" wil beskou.( verkieslik in die kaap omgewing,weet daars n paar in die bo-wereld)
Dankie
Post Reply