Page 1 of 1

JAG geleentheid in namibia wie join

Posted: Sat Jun 07, 2014 10:30 pm
by Altus
Hello julle

Ek het jag geleentheid in Namibia vir gemsbok prys is R2200 per bok en springbok ook beskikbar. Die plaas word nou eers ontwikkel so geriewe is maar min. Daar is +- 95 gemsbokke dit is nie n jag plaas nie so die bokke is nie wild nie. Baie lekker Die plaas is net buite mariental.

Omdat petrol so duur is het ek gewonder of daar enige iemand is van die kaap wat wil join. Ek beplan om so einde Julie begin Augstus te gaan.

Stuur my n mail as julle belang stel.

Groete
Altus

Re: JAG geleentheid in namibia wie join

Posted: Sat Jul 05, 2014 6:42 am
by Loodkop
Altus hallo

Ek is in JHB , sal graag wil meemaak indien moontlik?

Re: JAG geleentheid in namibia wie join

Posted: Sat Jul 05, 2014 7:46 pm
by henning
Altus wrote:Hello julle

Ek het jag geleentheid in Namibia vir gemsbok prys is R2200 per bok en springbok ook beskikbar. Die plaas word nou eers ontwikkel so geriewe is maar min. Daar is +- 95 gemsbokke dit is nie n jag plaas nie so die bokke is nie wild nie. Baie lekker Die plaas is net buite mariental.

Omdat petrol so duur is het ek gewonder of daar enige iemand is van die kaap wat wil join. Ek beplan om so einde Julie begin Augstus te gaan.

Stuur my n mail as julle belang stel.

Groete
Altus
Altus, ek wil graag weer in Namibie gaan jag.
Ek het jou n PM en e-mail gestuur.

Groete
Henning

Re: JAG geleentheid in namibia wie join

Posted: Sun Jul 06, 2014 11:18 am
by Kalahari
Môre Altus

Kan jy dalk sê by wie julle gaan jag? Ek wil graag met jou praat.
Stuur maar pm ook as jy wil.

Johan

Re: JAG geleentheid in namibia wie join

Posted: Thu May 28, 2015 7:45 am
by swyslen
Dag sal jy asb vir my meer besonderhede stuur by francois.lendes@vinci.co.za asb. Ons is so n paar jagters wat op die uitkyk is vir jag plek in Namibia.
Baie dankie