Page 1 of 1

Tabak

Posted: Sun Feb 20, 2011 10:09 pm
by D4D
Skaap wat se oog vaal is of besig om blind te raak,vat droe tabak en vryf dit fyn en trek die oog oop en gooi dit in en druk oog toe en hou toe vir 2 sekondes los dan die skaap

Re: Tabak

Posted: Sun Feb 20, 2011 10:16 pm
by D4D
Indien jy ? seerplek het wat baie bloei vat tabak en duk dit op die seerplek en die bloeding sal vinnig stop en die tabak dien ook as ? onsmetings middel.

Re: Tabak

Posted: Mon Feb 21, 2011 12:23 pm
by Hunter xxx
D4D
Jong ek dink die tabak werk om die bloed te stop maar as dit op gehou het met bloei moet jy die Tabak verwyder.

Een van my vriende het by die see in ? pen getrap en dit het baie gebloei tabak op en die bloed het gestop. maar nie skoon gemaak nie hy het in die hospitaal op ge?indig.

So jy moet die wond weer skoon maak na die tyd.

Groete
Hunter

Re: Tabak

Posted: Mon Feb 21, 2011 12:28 pm
by D4D
Ja ek stem saam dit is net `n tydelike hulpmiddel tot jy by `n dokter kan uitkom

Re: Tabak

Posted: Mon Feb 21, 2011 3:20 pm
by Stefan764
Image

Hoeveel tabak reken julle sou dit gevat het om die bloedjies te stop?  ;D

Stef

Re: Tabak

Posted: Mon Feb 21, 2011 3:40 pm
by D4D
Skat so `n halwe pakkie Black and White