Page 1 of 1

Maagwerk

Posted: Mon Feb 21, 2011 3:46 pm
by D4D
As jy maagwerk het en geen Pille vat 5 Rennies en kou dit fyn en sluk af.
Na `n rukkie sal jou maag stop.

Re: Maagwerk

Posted: Fri Mar 18, 2011 7:13 am
by green leader
of a teelepel bruin dettol in n halwe glass melk. werk soos n bom.

Re: Maagwerk

Posted: Fri Mar 18, 2011 7:15 am
by Geno
'n Lepel Maizena in 'n glas water werk ook.

Re: Maagwerk

Posted: Fri Mar 18, 2011 7:23 am
by grumpy
Gingerale koeldrank

Re: Maagwerk

Posted: Fri Mar 18, 2011 7:34 am
by BLOK
Brand brandewyn in n piering en sluk daai ou hout, hy werk

Re: Maagwerk

Posted: Fri Mar 18, 2011 8:27 am
by Wouter Roets
Kerels, kerels

Die antwoord is PROSAC!! Dit doen absoluut bokkerol vir die maag maar jy voel f@kol!!! ;D

Groetnis
Wout

Re: Maagwerk

Posted: Fri Mar 18, 2011 8:38 am
by BLOK
Wouter

Lekker lag ek nou, ek wonder net praat jy uit ondervinding.

Blok.

Re: Maagwerk

Posted: Thu Mar 31, 2011 3:25 pm
by Coenie (Swift)
Probeer so 2 -3 piesangs indien beskikbaar. Dit het al menigte bruidspaartjies op die dag gehelp.

Re: Maagwerk

Posted: Fri Apr 01, 2011 8:34 am
by Wouter Roets
Swift

Wat maak mens met die piesangs? Is die bruidegom nie veronderstel om later die aand die piesang te verskaf nie? ;D ;D

Groetnis
Wouter

Re: Maagwerk

Posted: Sun Apr 03, 2011 12:23 pm
by sakkievanheerden
Piesang moet seker die bruidegom stamiena gee vir aand na onthaal.