Page 1 of 1

Beskikbaarheid van brass haelgeweer doppe 20 ga

Posted: Sun Jun 22, 2014 11:45 am
by Gert Odendaal
Lede, ek is heeltemal onkundig as dit by haelgewere kom, vir die manne wat weet , ek sal dit regtig waardeer as julle my kan help met die volgende inligting...is die tipe item beskikbaar in Suid Afrika want dit is goedkoop in Amerika en lyk na `n alledaagse item wat daar verkoop word? Ek hoor regtig graag van julle....

Gert
http://www.grafs.com/retail/catalog/pro ... ctId/11078
MAGTECH BRASS 20ga 2.5" UNPRM LP-PRIMER 25/b 10/c

Re: Beskikbaarheid van brass haelgeweer doppe 20 ga

Posted: Mon Jun 23, 2014 7:43 am
by blaser
daai brass doppe is gemors hulle moer n ridge op die geweer se face
in n kwaliteit o/u gaan altwee skote gelyk af

hier is n vervaardiger in sa