Haelgeweer herlaai stel
Posted: Mon Jun 23, 2014 1:56 pm
Goeie middag,
Ek is op soek na inligting ivm 'n MEC Junior herlaai stel.
Wie gebruik so een en wat is hy werd.
Groetnis
Henk
Ek is op soek na inligting ivm 'n MEC Junior herlaai stel.
Wie gebruik so een en wat is hy werd.
Groetnis
Henk