Page 1 of 1

Rooibokke te jag - Paterson - Oos Kaap

Posted: Wed Jun 25, 2014 11:59 pm
by Sako75
Manne,

Ons het 3 knypkop rooibok ramme te jag naby Paterson in die Oos Kaap. So 80km noord oos vanaf Port Elizabeth.

Dag jag. Geen dagfooie. Geen fasiliteite. R800/rooibok.

Kontak my gerus.

nul agt drie 785 2857

Re: Sebras, knypkop rooibokke te jag - Paterson - Oos Kaap

Posted: Fri Jun 27, 2014 2:11 pm
by Sako75
Bump

Re: Sebras, knypkop rooibokke te jag - Paterson - Oos Kaap

Posted: Sun Jun 29, 2014 12:22 pm
by tripodmvr
Prys is seker te hoog en nie baie soek 'n sebravel nie.

Re: Sebras, knypkop rooibokke te jag - Paterson - Oos Kaap

Posted: Wed Jul 02, 2014 2:51 pm
by Agentkoos
PM gestuur

Re: Sebras, knypkop rooibokke te jag - Paterson - Oos Kaap

Posted: Sun Jul 06, 2014 11:37 am
by Vortek
Is die knyp koppe nog beskikbaar