Page 1 of 1

300 savage

Posted: Thu Feb 24, 2011 11:13 am
by CR
Hallo
Ek het n ou mater met n 300 savage , hy wil graag begin herlaai . Is daar iemand wat dalk enige raad het?  ;D ;D

Re: 300 savage

Posted: Thu Feb 24, 2011 3:43 pm
by 222
CR

Data wat ek van Somchem se Manie Johannes gekry het was:

40gr S341
TPL 66.04 (hy sal maar moet meet om die regte TPL te kry)

Groete
G