Page 1 of 1

Foxpro remote

Posted: Sat Jul 05, 2014 12:05 pm
by Cobus(Cobb)
Ek dra nie bril nie, noggie, maar daai geskrywe op die fox remote raak maar baie dof,
watse plan, behalwe bril dra, kon iemand al maak om die goeters beter/vinniger te kan lees????
Ek het die spitfire se remote ook, hy is beautiful maar gaan mos die Wildfire nie reg laat werk nie...

Ek luister

Re: Foxpro remote

Posted: Sat Jul 05, 2014 2:31 pm
by cassie_calvinia
ek weet jy kan die script groter maak op die wildfire remote. of ek dink so

Re: Foxpro remote

Posted: Sat Jul 05, 2014 6:36 pm
by Cobus(Cobb)
cassie_calvinia wrote:ek weet jy kan die script groter maak op die wildfire remote. of ek dink so
Cassie, ek hoop so, sal vanaand bietjie loop manuel lees....ek weet jy kan dit invert, ek hoop jy kan dit zoom

Re: Foxpro remote

Posted: Wed Jul 09, 2014 8:08 am
by Cobus(Cobb)
R99.99 leesbril by Dischem.....
Baie dankie vir almal se raad...ek sukkel nog om alles te file en in volgord te kry!!!DR@LLE!!!