Page 1 of 1
Vortex Range finder
Posted: Tue Jul 08, 2014 5:36 pm
by grumpy
Wie het een en wat is die eienaars se opinies van die Vortex?
Re: Vortex Range finder
Posted: Tue Jul 08, 2014 7:45 pm
by Charles.308
En wat prys die Vortex Range Finder
Re: Vortex Range finder
Posted: Wed Jul 09, 2014 9:00 am
by grumpy
6k
Re: Vortex Range finder
Posted: Thu Jul 10, 2014 11:12 am
by grumpy
Dankie Ludwig.
Re: Vortex Range finder
Posted: Thu Jul 10, 2014 5:20 pm
by johans
grumpy vir 450m sal ek eerder na die rudolph kyk vir helfte van die prys
Re: Vortex Range finder
Posted: Sat Jul 12, 2014 10:15 am
by grumpy
Ek het nie gekoop nie. Ek het geruil vir my radio beheer helikopter.