Page 1 of 2

243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 8:57 pm
by PietmanvWyk
Goeie naand almal,

Hoop dit gaan goed en julle almal kry so vrek koud soos ek. Haha

Ek sukkel so bietjie met my 243, wil weet watse aksie dit is.
Op loop: musgrave & sons- bloemfontein; OB.243-419
27 of 28 duim loop.
Korrel en visier op, groef vir teleskoop,
Safety knip sit aan linkerkant op slotaksie.

Dan verder, geweer groepeer slegs eerste 3 skote. Nr 4 is 2 duim hoër, nr 5 is nog 2 duim hoër as nr 4. Loop sit los in kolf. Kan dit wees dat loop teen kolf druk soos dit warmer raak?

Enige iemand wat dalk weet watse aksie?
As ook raad hulp met groepeering van geweer?

By voorbaat dankie.


Groete,
Pietman

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:10 pm
by James Wilson
Kan jy n foto plaas, dan help ons gou om die geweer te id

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:11 pm
by Pvdw
Pietmam welkom hier. Die manne hier weet baie van gewere maar fotos is altyd welkom.

James ek sien jy was voory met die foto aanvra.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:18 pm
by PietmanvWyk
Magtag kerels ek probeer die fotos te laai maar kom nie reg nie.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:26 pm
by Pvdw
;D ;D mail hom vir my dan probeer ek.

pvdw2@hotmail.com

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:38 pm
by PietmanvWyk
Pvdw,

Ek het fotos vir jou gemail sopas.

Laat weet asb of jy dit kry.

By voorbaat dankie!!

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:42 pm
by Pvdw
Pietman se fotos

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:45 pm
by PietmanvWyk
Baie dankie!!

Hoe ht jy reg gekry om op te laai? En op rekenaar of telefoon??

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:46 pm
by Pvdw
Die was met die rekenaar. Foon is presies dieselfde roete.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:49 pm
by PietmanvWyk
Okay,

My foon wil glad nie oplaai nie.

Ek sal maar rwkenaar moet gebruik viri volgende keer.

Dankie, waardeur.

Groete,
Pietman

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:54 pm
by Pvdw
Plesier Pietman. Hoop jy kry jou antwoord.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:55 pm
by BRNO (Pierre)
Pvdw wrote:Die was met die rekenaar. Foof is presies dieselfde roete.
My foof sukkel ook ;)

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 9:59 pm
by Pvdw
Mooi skerp so laat in die aand Pierre!?. Dit gou gefix.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Tue Jul 08, 2014 10:15 pm
by BRNO (Pierre)
Pvdw wrote:Mooi skerp so laat in die aand Pierre!?. Dit gou gefix.
No worries penquin. No worries ;)

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 5:47 am
by Geno
Mk1 Vrystaat Model?

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 6:09 am
by green leader
The grouping might have something to do with the barrel getting hot and touching, the wood i have seen this with a mate of mine's parker hale.
can i ask a stupid question, have you checked the floating after you have shot a couple of shots, take off the stock and see if there are any shiny,
marks on your barrel, this is where it might be touching. hope you solve this problem.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 6:25 am
by PietmanvWyk
Morning Green,

At the stage that i wrote the post i continued reading the other questions that was asked in more earlier posts and my conclusion would be that it can only be touching yes. I will have a look this weekend and give feedback.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 6:28 am
by PietmanvWyk
More Geno,

Ek wil reeds by Daan Els ook uitvind oor die aksie.

As dit moet dan sal ek maar in BFN by Kevin Healey ook gaan hoor.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 6:40 am
by green leader
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=141&t=14203

or ask a question here on the above topic, apparently the gentleman worked at musgrave.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 6:42 am
by green leader
sorry i see you have asked, im a bit slow this morning.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 6:45 am
by Frikkie Coetzee
Dit is n Lyttleton Aksie.


Essensieel die selfde aksie as die RSA maar met magasyn kas.
Musgrave het hom ontwerp. Lyttleton het hom gemaak vir Musgrave.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 7:51 am
by CobusMeyer
Hi

Ek wonder nou ook, myne lyk amper so maar met n Lyttleton RSA aksie op

Watter model is dit

Groete
C

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 8:49 am
by Hein M.
Jy kry 2 soorte Musgraves met daardie aksies. Die enkelskoot skyfskietgewere en die "Vrystaat" met die magasynkas.

Hein M

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 11:36 am
by James Wilson
Pietman, ek het nounet met Daan gepraat, soos die manne reeds genoem het, is dit n Vrystaat model gebou op n RSA aksie. Ek sal wat wil gee om so n geweer te hê, veral in 308.

Re: 243 Musgrave & Sons- bloemfontein

Posted: Wed Jul 09, 2014 12:07 pm
by Willie
Pietman

My 30 kwes het dieselfde aksie. Ek vind net dat as jy 'n koel per hand in die loop druk die "extractor" nie die dop haak om weer uit te trek nie. Ondervind jy dieselfde of is daar dalk fout met my aksie ?