Page 1 of 1
nog n dagroep sukses !!!!
Posted: Fri Jul 11, 2014 9:56 am
by willienel
http://i1368.photobucket.com/albums/ag168/willienel/008_zps472f61c1.jpg?t=1404978772
Re: nog n dagroep sukses !!!!
Posted: Fri Jul 11, 2014 10:07 am
by willienel
ek het di reun 6 uur laat middag,met vluitjie ingeroep hulle was twee makkers en kon net een laat bakkie ry.ek kom nou mooi reg met di dagroep en begin als wat ek leer en hoe meer ek probeer hoe meer geluk het ek,geduld is maar di andwoord,en moenie vout maak ni hulle sal wag tot dit laat skemer raak voor hy bitter vinnag op jou afstorm om te kyk en dan moet jy gooi want dis 5 sec en hy spaander.wat ek nou geleer het is dat ek met .22 in n bos sit en hulle tot by my roep en dan kan ek n 2de kaans op ader ook kry.hy ia bja sag en kry ek maklik 2 tot 3 op n middag ingeroep,ek wwag ook geen kaans met .22 ni en roep hulle darm tot 50 tree van my af en skiet dan blad skote, ek sit ook met my 223 as daar dalk een bietjie ver is en ni wil inkom ni kap ek hom,ek moet se van di 7 dagroepe het ek nog ni een keer ni jakie laat bakkie ry ni regte plek en wind reg ,dis vrek lekker
Re: nog n dagroep sukses !!!!
Posted: Fri Jul 11, 2014 10:11 am
by Varmint King
Mooi gedoen Willie
Re: nog n dagroep sukses !!!!
Posted: Fri Oct 10, 2014 9:49 am
by Riaan Kriel
Dit is 'n ander manier om hulle te kry as hulle nie meer in die aand wil ingedraf kom nie... Mooi So!!
Re: nog n dagroep sukses !!!!
Posted: Thu Feb 12, 2015 9:51 am
by willienel
Als te danke Alan di,,,,,,,varmint king so Beja geleer op sy dvd's dankie oom heinrich