Page 1 of 1
hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 12:51 pm
by NicoSmit
Ek sit nou met 'n klein probleempie ek het so bietjie instandhouding gedoen op my Tewis roeper toe die draad van die antenna op die receiver gedeelte los kom Is daar dalk iemand op die forum wat so roeper gebruik wat vir my kan kyk of dalk 'n foto kan neem waar die draad vas kom op die pc bord
By voorbaat dankie
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 12:54 pm
by Varmint King
Hi Nico, Watse roeper van tewis het jy ?
Ek het 2 by die huis, sal vanaand vir jou fotos kan sttuur...
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 12:55 pm
by NicoSmit
Ek weet nie het hom 2dehands gekoop dankie
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 12:59 pm
by Varmint King
Stuur vir my n foto dat ek gou kyk !
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 1:12 pm
by NicoSmit
so lyk hy
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 1:51 pm
by Varmint King
Dis nog sy ouroeper..
Ek het een by die huis, watse draad presies wil jy weet Nico
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 2:39 pm
by NicoSmit
Die draad vanaf die antenna na die pc bord het los gekom nou weet ek nie waar kom hy vas nie dis op die receiver box met die speaker
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 5:03 pm
by Cobus(Cobb)
bel gou vir ian beytel, hyt ook so roeper
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 5:32 pm
by NicoSmit
Dankie
Re: hulp met Tewis roeper
Posted: Fri Jul 11, 2014 9:37 pm
by SNIPER
Stel voor jy stuur roeper vir Tewis.
Myne het een Saterdagaand nat geword en wou nie opvang nie.
Die Maandag oggend hom gespoed pos en Donderdagaand het ek weer met hom gejag.
Groete
Sniper