Page 1 of 1
2,4 hilux recon motor
Posted: Sun Jul 13, 2014 3:52 pm
by cassie_calvinia
manne
ek soek 'n 2.4 diesel hilux motor. die ou 2.4.
verkieslik in die kaap area.
dankie
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Sun Jul 13, 2014 7:49 pm
by wlm
Cassie Al die Hilux'e wat ek ken is bakkies nie motors nie.

Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Mon Jul 14, 2014 7:29 am
by blaser
engin
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Mon Jul 14, 2014 8:33 am
by Chevvy SS
Ai Cassie, is daai '76 se masjien dan al weer klaar?

Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Mon Jul 14, 2014 9:13 am
by cassie_calvinia
soek 'n enjin
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Mon Jul 14, 2014 12:06 pm
by Alwin
Cassie, die beste opsie is waarskynlik om 'n gebruikte, ingevoede enjin te soek. Hulle word geadverteer in Junk Mail en agter in motortydskrifte. Kyk vir Toyota 2L of 2L2. Die 2L het die aluminium klepmeganisme-deksel ("tappet cover") en die 2L2 het 'n staalplaat deksel. Jy kan natuurlik ook 'n 3L (2,8) of 5L (3,0) insit...
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Thu Jan 08, 2015 9:44 pm
by Raakgeskiet
Dom vraag as ek mag.
Wat is die verskil tussen die 2L en 2Y engines wat hulle nou invoer?
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Thu Jan 08, 2015 10:07 pm
by Baasvark
Ek aanvaar dat die ou SFA shape is....
In daai geval gaan jy dalk sukkel om 'n 2.4 diesel te kry... (hoendertande!)
Jy sal dalk 'n 4y of 22r moet oorweeg....
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Thu Jan 08, 2015 10:53 pm
by Jackalsniper
probeer J & B spares op George maar kyk maar mooi wat hulle aan jou verkoop
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Sun Jan 11, 2015 7:30 pm
by Alwin
Raakgeskiet wrote:Dom vraag as ek mag.
Wat is die verskil tussen die 2L en 2Y engines wat hulle nou invoer?
2L (en 2L2) is 'n 2,4 liter dieselenjin.
2Y is 'n 1,8 liter petrolenjin.
Re: 2,4 hilux recon motor
Posted: Mon Jan 12, 2015 9:03 pm
by Raakgeskiet
Baie dankie
Groetnis