Page 1 of 1

Jagplek gesoek

Posted: Mon Jul 14, 2014 12:42 pm
by Johan7
Soek gemsbokke om te jag in Namakwaland of Boesmanland. My jag het platgeval a.g.v. te maer diere! Help asb! 084 517 0161.

Re: Jagplek gesoek

Posted: Mon Jul 14, 2014 12:52 pm
by Jakkalsgat
Johan

Bel my, kan jou dalk help

Groete
Jaco
0824945587