Page 1 of 1

3D skietstoel

Posted: Tue Jul 15, 2014 6:43 pm
by Roger
Ek het a paar maande gelede n skietstoel gekoop by Ian en nog glad nie gebruik nie. Vanmiddag vra n vriend of ek hom en sy vrou kan vat om te gaan .22 skiet, toe dink ek dis n goeie kans om my stoel te toets :-)

Moet se hy werk soos n droom!!

Re: 3D skietstoel

Posted: Sun Aug 31, 2014 3:17 pm
by TINK
Wie maak hom, waar, hoeveel, en nog fotos?

Re: 3D skietstoel

Posted: Sun Aug 31, 2014 3:30 pm
by Cobus(Cobb)
TINK wrote:Wie maak hom, waar, hoeveel, en nog fotos?
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=171&t=7815

Re: 3D skietstoel

Posted: Sun Aug 31, 2014 6:26 pm
by Flip Fouche
Rogger

Nou kort jy nog net n jas vir die wit bakkie.Ek het n jassie aangeskaf vir my wit bakkie.Dit werk 100 %.Het sommer die eerste aand vier jakkalse laat bakkie ry.

Mooi loop.

Flip

Re: 3D skietstoel

Posted: Sun Aug 31, 2014 6:35 pm
by Roger
Hier is my jas :-)

Re: 3D skietstoel

Posted: Sun Aug 31, 2014 6:46 pm
by Flip Fouche
Mooi man.

Flip

Re: 3D skietstoel

Posted: Sun Aug 31, 2014 10:56 pm
by Ian
Mooi man Roger

Geniet hom terdee.

Groete

Re: 3D skietstoel

Posted: Thu Jul 23, 2015 3:58 pm
by Ian
kyk wie't belĂȘ in 'n 3D Skietstoel.

Geniet hom Jacques

Re: 3D skietstoel

Posted: Thu Jul 23, 2015 4:36 pm
by Roger
Goeie belegging. Myne het gisteraand weer diens gelewer.

Ian, ek bel jou biejtie later. Jyt my gesoek :-)

Re: 3D skietstoel

Posted: Fri Aug 28, 2015 1:04 pm
by Johan Bekker
Ian ek is baie geintriseerd in jou skietstoel. Kan jy asb vir my jou pryslys en sel nommer epos. jmbekker@gmail.com

Re: 3D skietstoel

Posted: Fri Aug 28, 2015 6:38 pm
by Ian
Johan Bekker wrote:Ian ek is baie geintriseerd in jou skietstoel. Kan jy asb vir my jou pryslys en sel nommer epos. jmbekker@gmail.com

Hallo Johan

Ek stuur dit vir jou aan. Kyk net in jou spam-box, ondervind tans probleme met gmail accounts.
Laat weet my as jy dit nie kry nie, asseblief 0834494495.

Groete