Page 1 of 1

Die GOGGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 10:49 am
by Varmint King
Ons het biki by ouma by in Witbank gaan kuier.. Hulle bly in Bankenveld Estate wat teen die Witbank dam sit...

Di klein bul wou nik weet van speel nie, wil net visvang saam met papa... ons het so paar klein baasies gevang...

Dit is lekker as die klein bulletjies dinge saam met jou begin doen,

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 10:58 am
by Frederik
Lekker man.

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 11:17 am
by sako 30-06
Goeie werk,mos baie beter as TV games.

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 11:28 am
by Varmint King
LOL, ek stem... ons Pa's moet verseker weer die luitsels vas meek en ons kinders uit die huis kry... Die buitelug is baie beter...

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 11:33 am
by Flip Nel
Varmint King wrote:LOL, ek stem... ons Pa's moet verseker weer die luitsels vas meek en ons kinders uit die huis kry... Die buitelug is baie beter...
Goed dat hy jonk begin voordat die rekenaars oorvat en hy net binne wil wees

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 11:43 am
by FrancoisW
Daar is niks so lekker soos as jou seun die goed saam jou doen!! Kan sien die mannetjie weet presies wat daar moet gebeur...

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 11:47 am
by Varmint King
Ek stem Francois... Ja jy kan sie n die nanetjie vat mooi boek van wat moet gebeer.. hy is daar maar 21 maande

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 12:37 pm
by win270
Begin hom leer skiet ook!!

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Fri Jul 18, 2014 8:20 pm
by mariusr
As daai man byt daar kry gaan daai doek nie hou nie? ;D :):

Re: Die GOGA het vroeg al gebyt..

Posted: Sat Aug 09, 2014 9:26 am
by kierriie
Lekker man lekker. Is te oulik.