Page 1 of 1

Burris SpeedBead

Posted: Mon Jul 21, 2014 2:47 pm
by hennief
Middag

Sommer nuuskierig of van julle al met die produk of soortgelyke sighting systems te doen gehad het op haelgewere?
http://www.burrisoptics.com/speedbead.html

Het op 'n paar plekke gelees dat die grootste kritiek die feit is dat jy die red dot dop hou en nie jou teiken nie, maar hoor graag wat julle se.

Groetnis

Hennie

Re: Burris SpeedBead

Posted: Mon Jul 21, 2014 2:54 pm
by hennief
SpeedBead_11.jpg