Page 1 of 1
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Thu Jul 24, 2014 12:09 pm
by vergund
Ai hoe verlang ek darem nou na my ou tuisdorp!!!!!!!!!!!!!
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Mon Aug 04, 2014 8:24 pm
by Beretta
Ludwig ek sien niks van jou teikens nie
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Mon Aug 04, 2014 8:35 pm
by Beretta
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Thu Aug 07, 2014 7:21 pm
by douw
Goeie naand
Is hier manne van Pretoria af, wat vir die skietdag gaan deurry?
Groete
Douw
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Mon Aug 11, 2014 5:44 pm
by douw
Hi Ludwig
Nee, ek het nog nie reggekom nie. Miskien moet ek op ALRHA ook vra.
Dankie by voorbaat.
Groete
Douw
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Thu Aug 14, 2014 9:34 pm
by douw
Goeie naand manne.
Is hier geen manne van Pretoria wat gaan nie? Ek gaan die Saterdag oggend ry, en weer die aand terug kom. Laat weet gerus as iemand wil saamry.
Groete
Douw
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 20 September - Heilbron
Posted: Mon Aug 18, 2014 9:53 pm
by vanderlindedj
hierdie lyk na n baie lekker skiet! 550m! Dis mos pret daai! Sal kyk of ons manne by mekaar kan maak!