Page 1 of 2
sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 11:40 am
by johan1
Messakkies wat ek onlangs gemaak het
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 12:45 pm
by johan1
http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... 96cdfd.jpg
http://i1372.photobucket.com/albums/ag352/johanviljoen1/messe%20en%20sakkies/volstruismessakkie_zps9896cdfd.jpg
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 12:48 pm
by johan1
http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... 9d15c9.jpg
http://i1372.photobucket.com/albums/ag352/johanviljoen1/messe%20en%20sakkies/messakkie_zpsa29d15c9.jpg
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 12:49 pm
by johan1
http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... 201938.jpg
http://i1372.photobucket.com/albums/ag352/johanviljoen1/messe%20en%20sakkies/4sakkies_zpsc0201938.jpg
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 12:51 pm
by johan1
help weer asb hoe kan ek meer as een select sonder om dity so een vir een te doen.
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 12:57 pm
by James Wilson
Johan , ek fix dit gou
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 1:03 pm
by johan1
baie dankie maar wat doen ek verkeerd? dan kan ek dit reg doen volgende keer, ek waardeer die hulp
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 1:20 pm
by johan1
http://i1372.photobucket.com/albums/ag352/johanviljoen1/tweemesse_zpsd63ab98e.jpg
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 1:21 pm
by johan1
hoe maak ek dat die mes se foto wys en nie daai helse kode nie
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 2:13 pm
by gillie
op photobucket kliek jy op die "direct" knoppie, hy sal die url outamaties copy
op jaracal se full editor, kliek jy op image en paste die link net tussen die twee jou link hier gepaste
byvoorbeeld : [image]
http://i1372.photobucket.com/albums/ag3 ... 3ab98e.jpg [/image
ek het die laasste hakie uitgehaal sodat jy kan sien hoe hy moet lyk
Dit behoort dan te werk
Vir interessantheid, op die foto met die 4 sakkies, watse leer is die een heel links met die "dimples" ?
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 4:37 pm
by johan1
dis gewone beesleer wat ek natgemaak het en met n klein rondebolhammertjie geslaan het. en toe toegevou het dat dit dan die sakkie gevorm het
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 4:46 pm
by Piet Pille
Baie mooi!!
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 5:17 pm
by mariusr
Dis regtig baie mooi! Wat prys hul gemiddeld? Sal seker nou afhang van mes se form en grote?
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 8:41 pm
by johan1
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 8:46 pm
by johan1
die een is rooi ivoor en die ander een is vloerplankie hout, kliphard met helse glans(verstaan dis rodesian teak). ek maak gewoonlik net n baie eenvoudge sakkie wat saam met die messe gaan maar as die koper ietsie oulik soek met fieterjasies en krok leer of volstruis vra ek so 380 vir n sakkie, ek het jou mes nodig om die sakkie te vorm volgens die mes se vorm
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Tue Jul 22, 2014 10:05 pm
by Christo
Dit is baie mooi leerwerk.
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Wed Jul 23, 2014 6:32 am
by johan1
http://i1372.photobucket.com/albums/ag352/johanviljoen1/knipmesmetvarktand_zps5dd48ea4.jpg
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Wed Jul 23, 2014 8:35 am
by theedge
Baie netjies maat
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Wed Jul 23, 2014 11:53 am
by Roger
Baie mooi!
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Wed Jul 23, 2014 8:35 pm
by johan1
dankie kerels
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Fri Aug 22, 2014 5:28 pm
by Dries101
Johan doen bietjie n tutorial op een van daai skedes met die leer inlegwerk as jy wil seblief man.
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Thu Aug 28, 2014 8:57 am
by johan1
Met graagte. Hou maar dop hier, ons net besig met toetse by skool so merkwerk vat nou bietjie tyd, ma ek sal dit doen. Eks geen fundi met dit nie, steel ma met die oog hier en daar en doen my eie ding
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Thu Aug 28, 2014 9:04 am
by Dries101
Dankie-Dis iets wat ek nog moet probeer- ek doen maar basketweave, maar dis lekker om nou en dan iets anders te probeer.
Nou nie n great skede foto van my nie
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Thu Aug 28, 2014 10:04 am
by johan1
Jissie , die is net so mooi, ek het nie van daai beiteltjies nie, wa kry jy van dit
Re: sakkies wat ek onlangs gemaak het
Posted: Thu Aug 28, 2014 10:14 am
by johan1
daai is n baie mooi mes