Hulp met Engelse pointer
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Hulp met Engelse pointer
More manne!
Ek het n wonderlike 9 maande oue Pointer teef met baie goeie natuurlike instink.Sy het baie goeie gehoorsaamheid(Vir n jong hond) en ek leer haar met n harnas en lang "lead" band.
Ek is nou opsoek na n elektroniese halsband wat kan help met die volgende opleidingsfase.Sy hardloop nog graag doelloos agter voels aan sou hul opvlieg voor haar.selfs duiwe en mossies jaag sy die hele erf vol.
My vraag is:
watse fabrikaat moet ek na kyk en waar is beskikbaar?
ek sien slegs op S&O en classic arms se website is so iets beskikbaar.
Ongelukkig het ek nie reeds n ander ouer hond waarmee die een kan saamjag om te leer nie so ek moet planne maak.
Mooi loop

- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Hulp met Engelse pointer
gee Francois by classic arms n lui hy sal jou kan help
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Die e collar is nie die antwoord nie dis slegs 'n gereedskapstuk wat met GROOT omsigtigheid gebruik moet word. 'n Jong hond sal tot springkane point, dis hoe hulle leer. Werk die hond in die veld met baie geduld. Moenie op voeels begin wat hardloop nie.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Julian
Classic Arms in Witbank het die Numaxe waarvan ek baie hou. Hy het n klokkie in wat ek nogal baie nuttig vind
Het Sondag met Ma en Pa 2 sussie eb n boetie gaan patryse skiet. Die hele werpsel werk baie mooi

Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Middagjunglejulian wrote:More manne!
Ek het n wonderlike 9 maande oue Pointer teef met baie goeie natuurlike instink.Sy het baie goeie gehoorsaamheid(Vir n jong hond) en ek leer haar met n harnas en lang "lead" band.
Ek is nou opsoek na n elektroniese halsband wat kan help met die volgende opleidingsfase.Sy hardloop nog graag doelloos agter voels aan sou hul opvlieg voor haar.selfs duiwe en mossies jaag sy die hele erf vol.
My vraag is:
watse fabrikaat moet ek na kyk en waar is beskikbaar?
ek sien slegs op S&O en classic arms se website is so iets beskikbaar.
Ongelukkig het ek nie reeds n ander ouer hond waarmee die een kan saamjag om te leer nie so ek moet planne maak.
Mooi loop
Ek het mos jou brakkie se sussie.
Ek het ook gesukkel met haar dat sy agter kiewiete ens aanhardloop, sodra sy van die lei band af is. Dan moet ek myle agter haar aan loop en ek kon haar ook nie gestop kry nie. Ons het haar die eendag op 'n lang leiband aan my beld gehad op haar eerste jag - ek was nog nooit so frusteerd in my lewe nie. Sy het my die hele plek vol gesleep.
Ek het een van die Sportdog collars by S&O gekoop. Jy moet net seker maak die collar sit styf genoeg.
My metode is as volg:
1) roep haar
2) beep die collar
3) shock
Dus, gebruik ek die collar net om haar terug te roep en as sy 'n voel op jag.
Ek het regtig nog net so drie keer nodig gehad om haar te shock. Ek vat haar meeste Saterdae vir opleiding by 'n oompie hier naby my. Saterdag het sy af van die leiband geoefen en baie mooi gepoint. Sy kom ook dadelik terug as ek roep, veral as ek die collar beep, want sy weet wat kom volgende.
PM my maar as jy wil bel.
Groete
Christo
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Hulp met Engelse pointer
dis belangrik dat hulle die jag met jou assosieer ek glo my hond moet by my bly. ek gebruik my hond net op bloed en sy sal nie verder as 30m van my af gaan nie sy moet my die heel tyd sien . as klein hondjie het ek met haar gestap en dan ewe skielik net rigting verander en haar so gevors om by my te bly want as sy haar eie ding doen is ek weg dis moeilik aan die begin maar hulle leer gou en kom terug na jou toe. daarna het ek haar eers op die bloed spoor gesit .
die resultaat is dat ek altyd naby is as sy die dooie of kwesbok kry . sy bly nou op die spoor maar sal wag vir my as sy moet ons het nou die dag n gekweste bosbok gesoek en hanne 4 voet deur die bosse moes kruip sy het die heletyd in sig gebly en op die spoor gebly ek kon 2 dae nie loop van al daai gekruip nie.
dit het vir my gewerk en het nog nooit haar op n leash gehad nie sy raak so half vies as ons te stadig is maar sy is nou al gewoond daar aan
die resultaat is dat ek altyd naby is as sy die dooie of kwesbok kry . sy bly nou op die spoor maar sal wag vir my as sy moet ons het nou die dag n gekweste bosbok gesoek en hanne 4 voet deur die bosse moes kruip sy het die heletyd in sig gebly en op die spoor gebly ek kon 2 dae nie loop van al daai gekruip nie.
dit het vir my gewerk en het nog nooit haar op n leash gehad nie sy raak so half vies as ons te stadig is maar sy is nou al gewoond daar aan
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Hulp met Engelse pointer
JungleJulian en Beer(Christo)
Kry julle honde se dissipline reg en alles sal beter gaan. Duiwe/mossies in die erf n probleem want jy nie altyd daar. As jy wel daar is werk op die sit bevel maw dissipline, as sy wil jaag stop haar deur die sit bevel. So eenvoudig soos dit.
Geniet die opleiding.

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Baie dankie vir die raad.
Ek moet se dat sy vrek gehoorsaam is.sy reageer dadelik op my fluitjie sou sy hardloop.ek wil haar net leer sit in die veld sodat sy rustiger kan raak en besef sy jag vir my en nie haarself nie.dit is eintlik waarvoor die halsband is.Sy sal verseker nog beter raak soos sy volwasse raak.
Frikkie ek sal tog kom kuier as ek n tydjie kry dan kan die klomp saamjag.
Mooi loop.
Ek moet se dat sy vrek gehoorsaam is.sy reageer dadelik op my fluitjie sou sy hardloop.ek wil haar net leer sit in die veld sodat sy rustiger kan raak en besef sy jag vir my en nie haarself nie.dit is eintlik waarvoor die halsband is.Sy sal verseker nog beter raak soos sy volwasse raak.
Frikkie ek sal tog kom kuier as ek n tydjie kry dan kan die klomp saamjag.
Mooi loop.
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Hulp met Engelse pointer
JungleJulian,
Die hondjie is nog jonk en jy moet maar geduldig wees. Probeer die volgende:
Sit haar bak met kos neer en plaas haar in die stay posisie so 10m verder. Gaan staan nou by die kosbak. Roep haar nader, die oomblik as sy na jou toe kom tree vorentoe, jou handpalm na vore arm uitgetrek en gee die bevel om te sit ferm. Sy sal haar wenkbroue lig vir die beweging en aanhou beweeg. Vang haar egter voor sy by die kos kom en plaas haar weer in die sit/stayposisie op presies dieselfde plek en prys haar. Herhaal die proses so 3x as n begin en laat haar dan vreet. Onthou net sy weet net van wit en swart geen grys. So jou bevel moet ferm wees en sy moet onmiddellik gekorrigeer word. Sodra sy begin snap wat aangaan sit die kos verder en verder weg van haar af totdat jy tevrede is. Jy kan die proses oefen in die veld ook sonder kos sodra sy begin verstaan en sy sal gou snap wat aangaan. Die sleutelwoord bly egter dissipline.
Onthou dat jou handpalm "wit" is of om meer polities korrek te wees baie ligter van kleur is as die res van jou vel. Dit staan uit teen die agtergrond en is maklik sigbaar. Sy sal dit memoriseer en later in die veld herken as die bevel om te sit sonder enige stemtoon. Gebruik egter n fluitjie wat jy op n spesifieke manier blaas as n addisionele hulpmiddel en dit sal uituindelik slegs nodig wees om die fluitjie te blaas.
As jy nie verstaan wat ek probeer verduidelik nie bel my dan vertel ek jou.
Groete
Ferdi Bam

Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Hulp met Engelse pointer
JungleJulian, I've sent you a PM.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Julian,
Onthou net een ding die Engelse meisies is nie so gehoorsaam soos boere meisies nie
. Wees maar geduldig met die goeie advies wat jy hier ontvang. As dit eers werk is hulle 'n fees om oor te jag.
Onthou net een ding die Engelse meisies is nie so gehoorsaam soos boere meisies nie
Last edited by Carl on Fri Aug 07, 2015 11:26 am, edited 2 times in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
'n Engelse Pointer leer jy met n ferm hand. 'n Duitse pointer met n harde spar.
Kyk Daar is min dinge so stout soos n GSP
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Gun my weer 'n vergelyking. Die Hoërskool hier het 'n paar Duitse meisies, buiten dat hulle gewoonlik hoog staan met akademiese prestasie is hulle hardwerkend by vele geleenthede. Ek dink 'n GSP is baie dieselfde. Ek weet egter nie hoe stout ons Duitse meisies is nieGromit wrote:Kyk Daar is min dinge so stout soos n GSP
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Frkkie daai Hond van my dra nou al haar halsband aan as ek nie genoeg met haar gaan stap nie.Ek jag darem 2 keer n week met haar.Ongelukkig is dit meestal duiwe maar ek kom so 2 keer n maand by grondvoels ook uit.
Ek is mal oor haar.by die huis staan sy die helfte van die dag in die tuin soos n standbeeld.Point tot die kaapse glas ogies en mossies
Ek is mal oor haar.by die huis staan sy die helfte van die dag in die tuin soos n standbeeld.Point tot die kaapse glas ogies en mossies
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Julian. Haar sussie kruip in haarhok weg net sodat die tortelduiwe haar nie moet sien nie. Dan bekruip sy hulle en point.
As ek hulle nie gereeld laat werk nie point hulle selfs my vrou se draad voeltjie op die stoep !

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hulp met Engelse pointer
Ja nee kyk,Gromit wrote: Kyk Daar is min dinge so stout soos n GSP
Het ek dit nie vir jou al uitgevind die laaste jaar nie