Page 1 of 1

Waarde van AYA dubbelloop haelgeweer

Posted: Wed Jul 23, 2014 7:19 pm
by Walter
Naand Manne

Ek het hulp nodig met die markwaarde van ‘n AYA haelgeweer.

Dis waarskynlik ‘n model 4/53. Hierdie is ‘n 12 Boor dubbelloop met 25” lope. Dis die model met die ejectors.

Die linker loop het volwurg (full choke) en die regter loop ‘n modified wurg (choke).

Ek sal enige opinies waardeer.

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09562.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09560-1.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09564.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09567.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09568.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09574.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09578.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09580.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/DSC09581.jpg

Re: Waarde van AYA dubbelloop haelgeweer

Posted: Wed Jul 23, 2014 10:13 pm
by Ooploop
Walter,
Wil jy koop of verkoop?

Re: Waarde van AYA dubbelloop haelgeweer

Posted: Thu Jul 24, 2014 6:35 am
by DWB
PM vir 470rigby op die forum

Re: Waarde van AYA dubbelloop haelgeweer

Posted: Thu Jul 24, 2014 8:21 am
by Walter
@Ooploop: Ek wil verkoop

Re: Waarde van AYA dubbelloop haelgeweer

Posted: Thu Jul 24, 2014 8:35 am
by Johan van Wyk
My eerste side-by-side was presies dieselfde, net met 26" lope. Het hy ejectors? Indien nie is dit `n AyA No 3 wat al vir lank uit produksie is. Selfde ding as die No 4, net nie ejectors nie en ietwat minder gravering. Dis goeie, betroubare werkesels en ek het duisende skote met myne geskiet. Vir wat dit werd is, ek het hom in 2010 vir R 5 500 aan `n PH verkoop.

Re: Waarde van AYA dubbelloop haelgeweer

Posted: Thu Jul 24, 2014 8:49 am
by Chevvy SS
Mooi geweertjie. Ek het 'n enkelloop en mag dalk belangstel as die prys reg is en hy moderne ammunisie kan skiet.