Page 1 of 1

270 110gr v-max punt

Posted: Sun Mar 06, 2011 11:22 am
by hoeveld
Hi Almal ..

Wil graag weet of iemand my kan help met die lading en die t.p.l vir my 270 brno.
Ek het cci 200 primers
s385 kruit
en 110gr v-max punte. Het maar nog altyd gekoopte patrone gebruik.
Het op die bogs gaan rondsoek maar kry nie wat ek soek nie...
En dieselfde vir 'n 7 x 64

120gr v-max punt en s335 kruit is daar enige iemand wat dit al gelaai het en sukses met lading het..

Dankie

Dankie..

Re: 270 110gr v-max punt

Posted: Mon Mar 07, 2011 9:29 am
by Stefan764
Halo Hoeveld en welkom op die forum.

Jong, die lading uitruilings het n bietjie van n tumble gevat die laaste paar dae, so die manne is maar versigtig vir ladings uitruil...

Ek skiet self die 7x64 maar het ongelukkig geen kennis van die 120Vmax nie....

Stef