Page 1 of 2
Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 9:53 am
by Safari Outdoor
Hi Manne
Uiteindelik kry ons n M@@@ besending Berger Bullets.....
Maak seker jy is op backorder
info@so.co.za
Groete
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 9:55 am
by Safari Outdoor
Seeing is believing!
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 11:37 am
by Capt. Yoda
87gr Match VLD en 155gr Hybrids !!!
http://slashfiction.org/wp-content/uploads/2013/10/gif-happy-dance.gif
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 1:10 pm
by tafjak
Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 1:58 pm
by Pappabeer

Daar het ons dit. 'n Foto van die Warehouse waar 'n " sekere handelaar" voorraad terug hou om pryse op te stoot
Ek sal solank n ou ordertjie moet insit vir n stuk of 1000 .224 kaliber 52greiners
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 7:36 pm
by Drenalinjunkie
Aitsa! Enige nuus op 6.5mm 140gr Hunting VLD?
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 9:13 pm
by Rudi Fischer
Wanneer sal kan ek by Rivonia kan instap en die 130 gr 6.5 koop ?
Wil hulle uit toets ?
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sat Jul 26, 2014 9:45 pm
by JTM
Wow so pallet sal mooi in my garage lyk.

Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sun Jul 27, 2014 2:12 am
by Safari Outdoor
Drenalinjunkie wrote:Aitsa! Enige nuus op 6.5mm 140gr Hunting VLD?
Yip, baie. Het nie al die invoices attach nie.
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sun Jul 27, 2014 2:13 am
by Safari Outdoor
458Exp wrote:Wanneer sal kan ek by Rivonia kan instap en die 130 gr 6.5 koop ?
Wil hulle uit toets ?
Yello. Mail vir
stefanvdl@so.co.za en vra dat hy jou op backorder sit.
Groete
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sun Jul 27, 2014 6:37 pm
by Jan Nel
Watter 7mm koeels is ingesluit (asb tog ....!)
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sun Jul 27, 2014 6:43 pm
by Piet Breedt
Hoekom so min 75gr .224's?
Daai is amper net my order....he....he ...he
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sun Jul 27, 2014 6:45 pm
by Piet Breedt
tafjak wrote:Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Sun Jul 27, 2014 9:23 pm
by theedge
Ek het so bietjhie pakplek as julle hulp soek - nice one
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 6:50 am
by Drenalinjunkie
Safari & Outdoor wrote:Drenalinjunkie wrote:Aitsa! Enige nuus op 6.5mm 140gr Hunting VLD?
Yip, baie. Het nie al die invoices attach nie.
Dankie.
Ek vlieg more terug SA toe en gaan verseker n klomp kom koop!
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 9:54 am
by maxboostsa1
Kan jy asb vir ons n pryslys post sodra jy een beskikbaar het ?
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 11:29 am
by kopskoot
Piet Breedt wrote:tafjak wrote:Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?
dit ruik baie na 'n 1 in 8" 22-250
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 11:41 am
by Geno
kopskoot wrote:Piet Breedt wrote:tafjak wrote:Ai
Dit lyk lekker. My oee is op die 87 in 6mm en 75 in 22 kal
Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?
dit ruik baie na 'n 1 in 8" 22-250
Jy ruik verkeerd.
Small primer, skerp skouers!
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 12:05 pm
by JPS
Geno wrote:kopskoot wrote:
Vertel bietjie meer oor jou .22 kal geweer. Hoekom weet ek niks daarvan nie?
dit ruik baie na 'n 1 in 8" 22-250
Jy ruik verkeerd.
Small primer, skerp skouers![/quote]
Middlestead?
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 12:12 pm
by junglejulian
dit voel vir my soos n 22 Dasher..
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Mon Jul 28, 2014 12:14 pm
by Geno
JPS wrote:Geno wrote:
Jy ruik verkeerd.
Small primer, skerp skouers!
Middlestead?
Negatief. Middlestead gebruik Large rifle primers. Sy skouers is ook baie vlakker as Ackley skouers.
Taffie moet maar self kom praat as hy wil, maar daai projekkie het bitter baie potensiaal.
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Tue Jul 29, 2014 8:27 pm
by Eendegeweer
Beste Geno,
Nou kom ek sommer van die kant af in ongevraag maar ek is ook nou so nuuskierig oor wat aan die kom is dis net nie waar nie. Ek ruik eerder 'n 6PPC. Kan 'n mens werklik daai kaliber nog beter laat skiet as wat dit alreeds doen. Kan die kaliber ge Ackley word.
Ek vra dalk dom vrae verskoon maar weet nie alles nie.
Groete
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Tue Jul 29, 2014 9:00 pm
by Arnold
22-6.5x47L
Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Tue Jul 29, 2014 9:41 pm
by Geno
Arnold wrote:22-6.5x47L

Re: Uiteindelik - Berger Bullets
Posted: Thu Aug 07, 2014 8:51 pm
by tgg
Ek neem aan ek het verloor hier, sou dink daar sou darem nog iets oor wees vir die online shoppers.
Wanneer kry julle weer Nosler custom competition in. in Bulk asb