Page 1 of 1
Wen n Jan Wahl mes
Posted: Tue Jul 29, 2014 8:57 am
by Roger
Gaan loer op hierdie FB blad: Ultimate Trophy Safaris and Outdoor
Groete,
Roger!
Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Mon Aug 04, 2014 10:44 am
by Roger
Joh? Niemand stel belang om n "Once off" Wahl mes te wen nie?
Dit moet dan baie goed gaan met die manne op hierdie forum

Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Thu Aug 07, 2014 10:41 am
by Hennie123
Hennie hier.
Ek het op die FB page gaan kyk en hom ge-'like', nou weet ek nie meer verder nie.
Wat moet nou gebeur?
Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Thu Aug 07, 2014 10:44 am
by Roger
Hennie123 wrote:Hennie hier.
Ek het op die FB page gaan kyk en hom ge-'like', nou weet ek nie meer verder nie.
Wat moet nou gebeur?
Mail jou jagfoto met n beskrywing aan
utsahunt@gmail.com
Dan is jy in die trekking, kry jou pelle en familie om jou pic te like as ons hom opgelaai het
Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Thu Aug 07, 2014 11:12 am
by SV MAD (Henk)
myne is ingestuur
Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Thu Aug 07, 2014 11:34 am
by Hennie123
My seun se foto ingestuur.
Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Thu Aug 07, 2014 11:39 am
by Roger
Sal vanaand gaan oplaai vir julle en sterkte
Re: Wen n Jan Wahl mes
Posted: Sat Aug 09, 2014 9:47 am
by Roger
Roger wrote:Sal vanaand gaan oplaai vir julle en sterkte
Fotos gelaai