Page 1 of 1

Crit R call???

Posted: Tue Jul 29, 2014 3:36 pm
by cassie_calvinia
waar koop ek so fluitjie?
ek nou deur 2 FoxPro fluite, nie mal oor hulle nie. soek weer 'n crit r call

Re: Crit R call???

Posted: Tue Jul 29, 2014 3:46 pm
by Geno
Hoor by Oom Taf

Re: Crit R call???

Posted: Tue Jul 29, 2014 5:22 pm
by Jakkie 321
Cassie

Ek dink by Alan Truter.

Groette

Re: Crit R call???

Posted: Mon Aug 04, 2014 3:42 pm
by CTD
Hallo Cassie

Oom Peter Schneekluth is die invoerder. Sy besigheid is op Prins Albert.

Groete
CTD

Re: Crit R call???

Posted: Fri Aug 08, 2014 11:13 am
by Jakkie 321
Cassie

Het jy toe reg gekom of nie?

Groette