Onbekende CD
Posted: Tue Jul 29, 2014 4:45 pm
Middag manne,
Ek wil net graag hoor of iemand my kan help asseblief? Ek het 'n CD by 'n vriend gekry met 'n klomp klanke op. Daar is GEEN beskrywing, geen name nie niks.
Kan iemand my dalk net help om te se wie se klanke dit is?
Groetnis