Page 1 of 1

Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 7:49 am
by Geno
Reno (Kewer) stuur vanoggend die foto.
Sy pel het gedink die reflective tape is jakkals ogies.
6mmRemAI met 70gr Blitzking teen 3900fps het die roeper gerol. ;D ;D ;D

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20140730-WA0005.jpg

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20140730-WA0006.jpg

Die skut.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/IMG-20140730-WA0007.jpg

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 7:53 am
by willienel
yna !!! jammer om te sien.hy sal nooit weer n jak kap wat se oe so ver van mekaar sit ni,goeie skoot !hehehe!!!

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 8:00 am
by tripodmvr
HY HET TOE LETTERLIK 'N SHOCKWAVE ERVAAR

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 8:11 am
by NicoSmit
soos my oorle ouma sou gesĂȘ hy is moerkas toe

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 8:18 am
by Katefbessie
My tjommie sal 'n shockwave deur sy ore hoor sing!

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:14 am
by Armand9
Ja daai twee oge sit lekke wyd! Die man nie n uiltjie geknip op die stoel en toe hy wakker skrik staan daai leeu by hom nie!?
Hoop hy is onder alle risiko gespesifiseer!

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:24 am
by Kat
Hehe ai-ai, ongelukkies gebeur!

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:39 am
by Capt. Yoda
bwahaa lekker manne

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Wed Jul 30, 2014 2:00 pm
by 243Songdaug
Eina, daai is nou 'n gatslag!

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Sun Aug 03, 2014 3:36 pm
by Danie01
Eina, roeper myself al opgwonde gehad maar dam nie tot die daad oorgegaan nie, haha.

Re: Foxpro Shockwave wil nie meer werk nie

Posted: Sun Aug 03, 2014 5:13 pm
by Marc
Hy wys maar hy huil nie Kleinbaas