Page 1 of 1

RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:46 pm
by Sangoma (IAN)
Net vir die manne wat dalk nie weet nie.

Hierdie is n standaard aksie wat se voetstuk rond masjien is.
Die aksie trek vas op n aluminium V blok. Blykbaar is hierdie metode baie suksesvol. Daar is geen movement op die aksie nie. Geen bedding is nodig nie en verskillende kaliber gewere met dieselfde aksies kan op een kolf gebruik word.

Ek het ook n soortgelyke V blok pic bygesit

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Jul 30, 2014 9:56 pm
by nellie
Is this beauty available for sale?

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Jul 30, 2014 10:06 pm
by Hein M.
Ek weet van so 'n RSA aksie op 'n aluminium kolf en '28 Truvelo bullbarrel - met ALLE ekstras, wat te koop is ;) Super geweer...

Hein M

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Jul 30, 2014 10:29 pm
by nellie
Please let me kmow the details. 0829669444

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Thu Jul 31, 2014 7:22 am
by Sangoma (IAN)
Not for sale)

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Thu Jul 31, 2014 8:04 am
by nellie
Thanks Sangoma

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Sun Aug 10, 2014 8:01 pm
by Reghardt
Hein M. wrote:Ek weet van so 'n RSA aksie op 'n aluminium kolf en '28 Truvelo bullbarrel - met ALLE ekstras, wat te koop is ;) Super geweer...

Hein M
Naand Hein

Ek is opsoek na n 7.62 plank as jy dalk weet van een?

Groete

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Mon Aug 11, 2014 12:26 pm
by Hein M.
Nellie Regardt

Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie

Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.

Mooiloop!

Hein M

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Tue Aug 12, 2014 10:32 am
by tau
Hein M. wrote:Nellie Regardt

Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie

Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.

Mooiloop!

Hein M
Baie mooi roer hierdie en rerig vir iemand wat F-klas wil skiet klaar reg.

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Mon Jul 27, 2015 8:19 am
by Henna308
Watse sneller is opo dai RSA in die eerste foto? Ek het 'n ERA huidiglik in my geweer maar hy is bietjie swaar. Ek het al die glipnokke gepoleer, hy is nou baie 'crisp' maar trek nog naby aan 'n kilogram as ek moet raai.

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Nov 25, 2015 2:45 pm
by swc-tr
Henna308 wrote:Watse sneller is opo dai RSA in die eerste foto? Ek het 'n ERA huidiglik in my geweer maar hy is bietjie swaar. Ek het al die glipnokke gepoleer, hy is nou baie 'crisp' maar trek nog naby aan 'n kilogram as ek moet raai.
Daai sneller is 'n RPA 2-stage match sneller, word in Engeland gemaak.

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Nov 25, 2015 5:53 pm
by wlm
Hein M. wrote:Nellie Regardt

Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie

Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.

Mooiloop!

Hein M
Daar is nou een op Guntree te koop vir R8500. Bargain

Re: RSA Enkelskoot aksie rond maak

Posted: Wed Nov 25, 2015 6:22 pm
by Hein M.
wlm wrote:
Hein M. wrote:Nellie Regardt

Planke is bitter skaars... Weetnie van eniges nou nie

Die geweer waarna ek hierbo verwys is by Johan Bezuidenhout (023 230 1050 / 1). Skakel hom vir besonderhede. Daar is baie ekstras. Dit is te koop vir in die omgewing van R30k. Wel absoluut die geld werd - as jy die totale pakkie in ag neem.

Mooiloop!

Hein M
Daar is nou een op Guntree te koop vir R8500. Bargain
Dit is beslis 'n bargain! ;)