Foxro Fusion
Posted: Mon Aug 11, 2014 3:39 pm
Ek wil net hoor is daar al iemand wat die Fusion hier gebruik en hoe is hy, veral sy opvangs range asb. Ook as jy hom plaaslik gekoop het by wie en wat was die rys.
Dankie
Blok
Dankie
Blok