Page 1 of 1

Leica - Now in Stock

Posted: Tue Aug 12, 2014 5:51 pm
by Safari Outdoor
Hi Manne

Na n lang gewag het ons uiteindelik voorraad gekry!

Groete

Re: Leica - Now in Stock

Posted: Tue Aug 12, 2014 8:28 pm
by Armand9
Onse! Ek kort n 2de werk!

Re: Leica - Now in Stock

Posted: Tue Aug 12, 2014 8:29 pm
by douw
Soos my ouma altyd gese het "Wyk Satan"

Re: Leica - Now in Stock

Posted: Wed Aug 13, 2014 7:07 am
by Proudprado
Aanvaar julle ledemate as betaling?

Re: Leica - Now in Stock

Posted: Wed Aug 13, 2014 7:29 pm
by douw
Proudprado wrote:Aanvaar julle ledemate as betaling?
Ek wonder ook? Ek het so paar manne hier op die plaas, so ek kan dalk so 4 0f 5 bymekaar maak >:+

Re: Leica - Now in Stock

Posted: Wed Aug 13, 2014 8:09 pm
by Steppenwolf
Weet darem nie so mooi nie!

Re: Leica - Now in Stock

Posted: Thu Aug 14, 2014 8:22 am
by Hein (Haan)
Ek dink daai rangefinders gaan gou uit wees :)