Page 1 of 1

Raptor 660 te koop

Posted: Thu Aug 14, 2014 2:09 pm
by Kolhasie
Middag almal

Ek het n raptor 660 wat ek wil verkoop.

2006 model
Wysico piston
Hot cams
Titanium valves
Dyno jets
BMC filter
ry slegs op Methanol petrol
Hy hol dat hy bars vat net nou en dan grond.

prys beste aanbod. bike baie mooi kondusie

Groete KH

Re: Raptor 660 te koop

Posted: Thu Aug 14, 2014 2:14 pm
by FCLoretz
Hi Kolhasie.

Die motorfiets afdeling is ongelukkig die verkeerde area om die advertensie te plaas. Dit moet asseblief onder die Gratis advertensie afdeling geplaas word. Daar is ook sekere reels verbonde aan die plaas vir advertensies. Hier is die skakel vir die reels http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=27649

Re: Raptor 660 te koop

Posted: Thu Aug 14, 2014 2:18 pm
by Kolhasie
Middag oom fc.

Wil net se ek was vir baie lank op die forum en toe weer af.(Francois Briedenhann) maar het net my naam verander.

Jamer dat dit op verkere plek geplaas is.

Re: Raptor 660 te koop

Posted: Thu Aug 14, 2014 2:21 pm
by FCLoretz
Skuus Francois,

Ek kan nie altyd so lekker onthou nie. Moet die "ouderdom" wees. Hahahaha.

Ek het gelees jy het weer by ons aangesluit as kolhasie, maar toe ek nou sien toe kon ek nou nie so lekker onthou nie.

Hoop darem nie ek het ongeskik voor gekom nie.

PS. Ek is darem nie 'n Oom nie

Re: Raptor 660 te koop

Posted: Thu Aug 14, 2014 2:50 pm
by Kolhasie
nee gladnie ek verstaan 100%

Groete KH